AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Aanlyn veeveilings begin veld wen

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Een van die skape wat op die veiling aangebied is. Foto: Verskaf
Een van die skape wat op die veiling aangebied is. Foto: Verskaf
Die neiging van veeveilings wat uitsluitlik aanlyn aangebied word, begin veld wen.

Die veemakelaar Vleissentraal Port Elizabeth het met die samewerking van die SwiftVee-platform sy eerste aanlyn veiling op Aliwal-Noord op dié wyse aangebied. Al 127 Dormers en 60 strooitjies is op die vierde veiling van die Mertoun-stoetery van mnr. Gerrit Henning en sy vrou, Mariaan, van Rhodes teen altesaam R523 800 verkoop.

Die bul Richter Power (JHR 19-820) het onlangs ’n rekordprys van R375 000 op Richter-Simbras se 17de veiling, wat slegs aanlyn op die SwiftVee-platform aangebied is, behaal.

Die Hennings moes noodgedwonge met hul eerste produksieveiling voor die opheffing van die verbod op veilings in 2020 ’n WhatsApp-veiling aanbied, wat suksesvol verloop het. Sedertdien het Vleissentraal Port Elizabeth namens hulle twee produksieveilings by die Be Human-sentrum by Bloemfontein aangebied. Henning se besluit om sy Augustus-veiling uitsluitlik aanlyn aan te bied, was met die oog op die heersende dieregesondheidrisiko en kostebesparing.

Henning is in sy skik met die uitslag van die veiling en met die voordeel dat kopers van oor die hele land deelgeneem het, wat nie normaalweg met die nasionale veiling gebeur nie. Hy sê ’n tradisionele veiling is gewoonlik duur en diere wat nie verkoop word nie, moet teruggaan huis toe, wat ook ekstra koste inhou. Hy sê dat hy as stoetboer nie sommer ’n stoet­ram sal koop met slegs ’n foto as verwysing nie, maar dit sal wel kan werk vir produksiediere en ooie. Die drie ramme wat wel aanlyn aangebied is, het elk R6 300 behaal.

Mnr. JP Swart van SwiftVee sê as die opbrengs van ’n digitale veiling in ag geneem word, maak dit ekonomies sin aangesien kopers tyd en reiskoste bespaar met toegang tot ’n groter verskeidenheid veilings. In die geval van Mertoun-Dormers is 79% van die aanbod aanlyn verkoop, met die res deur ’n tussenganger per telefoon. Altesaam 258 belangstellendes het die veiling digitaal gevolg met 17 suksesvolle kopers.

Volgens mnr. Hendrik de Kock, veilingskoördineerder van Vleissentraal, word die skape na ’n sentrale aflaaipunt in Bloemfontein vervoer waar die kopers dit kan afhaal.

Altesame 26 stoetooie het gemiddeld R6 953,85 behaal, terwyl 49 kommersiële ooie teen gemiddeld R3 287,76 verkoop is. Kommersiële ooie met lammers het gemiddeld R3 714,29 behaal, ooilammers R2 100 en ramlammers R1 600 elk.

Vleissentraal Port Elizabeth het die veiling aangebied. Die afslaer was mnr. André van Zyl. 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-0.7%
Rand - Pond
19.94
-2.6%
Rand - Euro
17.60
-1.3%
Rand - Aus dollar
11.66
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,659.71
-0.0%
Silwer
18.82
-0.4%
Palladium
2,201.50
+2.4%
Platinum
868.00
+0.2%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.2%
Industriële 25
76,769
-2.3%
Finansiële 15
13,707
-2.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot