AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28
Skenk 'n artikel

Beeskampioene op Bloemskou gekroon

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
 Junior en grootkampioen-
koei en opperste kampioen, La Rhone Alley LR 19-80. Eienaars: Mnre. Enre en AJ (regs, 082 566 4319) en me. Trudine du Toit (082 787 9207), La Rhone-
Limousin-stoetery, Tulbagh. Hanteerder: Mnr. Jerome Booysen.
Junior en grootkampioen- koei en opperste kampioen, La Rhone Alley LR 19-80. Eienaars: Mnre. Enre en AJ (regs, 082 566 4319) en me. Trudine du Toit (082 787 9207), La Rhone- Limousin-stoetery, Tulbagh. Hanteerder: Mnr. Jerome Booysen.

Senior en reserwegrootkampioenkoei, La Rhone Whoohoo LR 17-90. Eienaars: Mnre. Enre en AJ en me. Trudine du Toit. Hanteerder: Mnr. Riaan van Wyk.
Superkoei, La Rhone Frolic LR 06-15. Eienaars: Mnre. Enre en AJ en me. Trudine du Toit. Hanteerder: Mnr. Justin Enrews.
Reserwe senior kampioen- koei, Devlan Darling DL 16-63. Eienaars: Mnr. John (083 454 3095) en me. Tracey Devonport, Devlan-Limousin-stoetery, Johannesburg. Hanteerder: Mnr. Petrus Mofokeng.
Senior en grootkampioen- bul, Xourel Italia XRL 16-38. Eienaars: Mnr. John en me. Tracey Devonport. Hanteerder: Mnr. Enrico Jacobs.
Junior en reserwegrootkampioenbul, Xourel Savuti XRL 19-157. Eienaar: Mnr. Carl le Roux (074 465 6451), Xourel- beleggings, Coligny. Hanteerder: Mnr. Ephreim Mathane.
Reserwegrootkampioenbul, La Rhone Wasabi LR 17-78. Eienaars: Mnre. Enre en AJ en me. Trudine du Toit. Hanteerder: Mnr. Gladwyn September.
Fase C-kampioenbul, Devlan Power DL 19-151. Eienaars: Mnr. John en me. Tracey Devonport. Hanteerder: Mnr. Petrus Mofokeng.
Senior en grootkampioenkoei, Niemen Mary Poppins NMS 18-11. Eienaar: Mnr. Neil Dry (links, 083 778 8000), Niemen-Shorthorn-stoetery, Magaliesburg. Hanteerder: Mnr. Isack Mosoeu.
Senior en grootkampioenbul, Niemen Hazerd NMS 18-47. Eienaar: Mnr. Neil Dry (agter). Hanteerder: Mnr. Joseph Nxumalo (voor). Regs is mnr. Jan de Jong (beoordelaar).
Junior en reserwegrootkam- pioenvers, Brosterlea Snowflake JGS 20-18. Eienaar: Mnr. Barry Stretton (links, 082 763 8611), Brosterlea-Shorthorn-stoetery, Molteno. Hanteerder: Mnr. Lolotyi Fassie.
Junior en reserwegrootkam- pioenbul, Amadeus Adam SZJ 19-39. Eienaars: Mnre. Hendrick (middel, 073 289 5111) en Henco Strydom (regs), Amadeus-Beef Shorthorn- stoetery, Petrusburg. Links is mnr. Jan de Jong (beoordelaar).
Reserwe junior en reserwe- grootkampioenbul, Joshlin Duduma JSL 19-24. Eienaar: Joel Lutge- familietrust (082 797 8540), Joshlin-Simbra-stoetery, Gqeberha. Hanteerder: Mnr. Siyabonga Tele.
Junior en grootkampioenbul, Joshlin Diesel JSL 20-43. Eienaar: Joel Lutge-familietrust. Hanteerder: Mnr. Theno Babashe.
Senior en grootkampioenkoei, Midkop JJL 18-44. Eienaar: Mnr. Pieto Louw, Widkop-boerdery, Jagersfontein. Hanteerder: Mnr. Paseka Motlueng.
Junior en reserwegrootkam- pioenkoei, Rotswen Caroline LZ 20-23. Eienaar: Mnr. Riaan van Zyl (083 384 1681), Rotswen-Simbra- stoetery, Winburg. Hanteerder: Mnr. Michael Kobeli.
Senior groot- en opperste kampioenbul, Piccolo Sarel. Eienaars: Mnre. Nelius Uys (op foto, 082 447 0227) en Pieter Daffue, Zenu-Dexter-stoetery, Theunissen.
Junior kampioenbul, Amadeus Gunner SZJ 19-61. Eienaars: Mnre. Mark Wiseman (links), George, en Hendrick (middel) en Henco Strydom (regs), Petrusburg.
Reserwe senior en reserwe- grootkampioenbul, JAKS Dozer JAKS 18-003. Eienaars: Mnre. Hendrick (middel) en Henco Strydom (regs). Links is mnr. Dirk Vrey (hanteerder).
Senior en reserwegrootkampioenkoei, Corbu Fred Gina 18. Eienaars: Mnre. Nelius Uys (op foto) en Pieter Daffue.
Senior en grootkampioenbul, Trio Champ VBS 18-0009. Eienaar: Trio-hoërskool, Trio-Santa Gertrudis-stoetery (mnr. Frikkie van Zyl, 083 388 5384), Kroonstad. Hanteerder: Me. Magda Boshoff.
Junior en reserwegrootkampioenbul, Santa-Mé Japie WP 20-19. Eienaar: Me. Annemé Venter (082 372 3012), Santa-Mé-Santa Gertrudis-stoetery, Reddersburg. Hanteerder: Mnr. Isak Tladi.
Super-, senior en grootkampioenkoei, Senflats Rea GS 15-19. Eienaar: Mnr. Boertjie Steyn (082 879 4100), Senflats-Santa Gertrudis-stoetery, Upington.
Junior en reserwegrootkampioenvers, Emmanuel Anne CJ 19-19. Eienaar: Mnr. Carel Annandale (082 569 3287), Emmanuel-boerdery, Drie Riviere. Hanteerder: Mnr. Nelson Zgambo.
Senior en grootkampioenkoei, E 14-38 C. Eienaars: Mnre. Gert (082 807 9216), RC en Enre Malherbe, Roechama-Angus-stoetery, Hertzogville. Hanteerder: Mnr. Kobus Tlakudi.
Senior en grootkampioenbul, Roechama Leonard RCM 17-16. Eienaars: Mnre. Gert, RC en Enre Malherbe. Hanteerder: Mnr. Jan Mongale.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-0.7%
Rand - Pond
19.94
-2.6%
Rand - Euro
17.60
-1.3%
Rand - Aus dollar
11.66
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,659.71
-0.0%
Silwer
18.82
-0.4%
Palladium
2,201.50
+2.4%
Platinum
868.00
+0.2%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.2%
Industriële 25
76,769
-2.3%
Finansiële 15
13,707
-2.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot