
SA Vleismerino’s
Wenner van die meeste punte in SA Vleismerino-afdeling. Mnr. Piet Strydom (regs, tel. 045 942 1022), Klipkop, Dordrecht. Links is mnr. Louis Meintjies, voorsitter van die TLU.
Senior kampioenooi. Eienaar: Mnr. Piet Strydom, Klipkop, Dordrecht (tel. 045 942 1022. Hanteerder: Mnr. Zolo Makheleni.
Merino-stoetafdeling
Grootkampioenooi. Eienaar en hanteerder: Mnr. Stefan Nel (sel 082 443 5134), Prospect, Barkly-Oos.
Kampioenram (kort wol) en kampioenram (beste vag). Eienaars: Mnre. Ras en Niel van Pletzen (sel 082 301 9061), Van Pletzen-Merinogroep, Sterkfontein, Jamestown. Van links na regs is mnre. Ras en Niel van Pletzen en Bongane Ngaghane, die hanteerder.
Kampioenooi (lang wol) en kampioenooi (beste vag). Eienaar: Mnr. Diederik van Pletzen (links, tel. 051 641 0642), Kranskop, Jamestown. Hanteerder: Mnr. Lwando Baba.
Kampioen-ramlam en kampioenram (beste bouvorm), asook die grootkampioenram. Eienaar: Mnr. Stefan Nel (links), Prospect, Barkly-Oos (082 443 5134) Hanteerder: Mnr. Hannes Esterhuizen.
Kampioenooi (kort wol). Eienaars: Mnre. Ras en Niel van Pletzen, Van Pletzen-Merinogroep, Sterkfontein, Jamestown. Van links na regs is mnre. Ras en Niel van Pletzen en Fenana Ngeniso, die hanteerder.
Merinokudde-afdeling
Kampioenooi. Eienaars: Mnr. Cornel (sel 087 550 1045) en me. Charlotte van Heerden (regs), Wildefontein, Lady Grey. Links is mnr. Louis Meintjies (voorsitter van die TLU).