
By die ooi is, van links, agter: JP Marais (afslaer), Jovaan Cloete van BKB, Janneman Botha (koper) vandie Katmando-boerdery, Clocolan, en Potgieter; voor: Jonker Venter van OVK en Abraham Jonas (hanteerder).
JP Potgieter (Welpic Dormers) het puik teelmateriaal op sy produksieveiling by die Saddle Down Lodge op Aliwal-Noord aangebied.
Die duurste ooi is vir R32 000 verkoop. Ramme het gemiddeld R7 723 behaal, dragtige ooie met lammers gemiddeld R2 500, en stoetooie . BKB het die veiling aangebied.