AFGRI
BEAN
15 Aug
-
8580
-88,00
CORN
15 Aug
-
4065
1,00
SOYA
15 Aug
-
8880
-23,00
SUNS
15 Aug
-
10583
136,00
WEAT
15 Aug
-
6847
-43,00
WMAZ
15 Aug
-
4283
-17,00
YMAZ
15 Aug
-
4357,2
11,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
05 Aug
-
59,93
-0,33
Beeste AB2/3
05 Aug
-
58,21
0,44
Beeste B2/3
05 Aug
-
54,93
-0,26
Beeste C2/3
06 Aug
-
48,03
-0,31
Bevrore Hoender
05 Aug
-
30,82
0,06
Bokkies (onder 30 kg)
05 Aug
-
72,23
-9,16
Bokooie
05 Aug
-
49,53
-11,74
Groot (meer as 40 kg)
05 Aug
-
43,62
0,97
Hoender (IQF)
05 Aug
-
30,05
0,21
Medium (30-40kg)
05 Aug
-
56,68
-4,81
Pork Average
05 Aug
-
25,32
-0,66
Poultry Average
05 Aug
-
30,8
0,10
Skaap A2/3
05 Aug
-
100,5
-0,06
Skaap AB2/3
05 Aug
-
87,24
1,74
Skaap B2/3
05 Aug
-
81,95
0,36
Skaap C2/3
05 Aug
-
78,01
0,45
Speenkalf
05 Aug
-
36,96
0,46
Spekvarke
05 Aug
-
27,25
-0,23
Stoorlammers
05 Aug
-
47,91
0,66
Varkwors
05 Aug
-
21,7
0,04
Vars Hoender
05 Aug
-
31,55
0,05
Vleisvarke
05 Aug
-
25,18
-0,61

Haltermak-Brahmane op BKB-ALE-skou

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
 Senior en grootkampioenbul, ARC17-122, en die opperste kampioen­bul (goue beker, alle rasse). Eienaar: Mnr. José Maciel (navrae: mnr. Cor Loggenberg, regs, 076 561 8058), Arc-en-Ciel-stoetery, Secunda. Hanteerder: Mnr. Carlos Cilo.
Senior en grootkampioenbul, ARC17-122, en die opperste kampioen­bul (goue beker, alle rasse). Eienaar: Mnr. José Maciel (navrae: mnr. Cor Loggenberg, regs, 076 561 8058), Arc-en-Ciel-stoetery, Secunda. Hanteerder: Mnr. Carlos Cilo.

Junior en grootkampioen vroulike dier, SER19-32, en die reserwe opperste kampioen vroulike dier (alle rasse). Eienaar: Serfontein-boerdery, Serfbred Brahmane (me. Carla de Kock, 082 447 1650), Potchefstroom. Van links is Maryke Victor (hanteerder) en me. Juanita en mnr. Jannie Serfontein.
Reserwe senior en reserwe­grootkampioenbul, ARC18-71. Eienaar: Mnr. José Maciel, Arc-en-Ciel, Secunda. Regs is mnr. Cor Loggenberg. Hanteerder: Mnr. April Raboshabar.
Kampioenverskalf en reser­wegrootkampioen vroulike dier, SER20-161. Eienaar: Serfontein-­boerdery, Serfbred Brahmane (me. Carla de Kock, regs), Potchefstroom. Hanteerder: Alwyn Victor.
Senior kampioenkoei, R1017-22 Lady Fire Fly de Manso. Eienaar: Mnr. Llewellyn en me. Corrie Labuschagne (082 820 4710), R10 Brahmane, Letsitele. Hanteerder: Mnr. Phineas Selepe.
Junior kampioenbul, RAT18-266. Eienaar: Mnr. Riaan (082 921 2347) en me. Helena Theron, RAT Brahmane, Koppies. Hanteerder: Mnr. Windvoël Molebatse.
Intermediêre kampioen vroulike dier, DO19-105. Eienaars: Mnr. Do (081 716 2491) en me. Melinda Maré, Domeldo-boerdery, Coligny. Hanteerder: Mnr. Tumi Molusi. Die egpaar Maré staan op die foto.
Kampioenverskalf, BHH20-106. Eienaar: Mnr. Boesman Hattingh (082 445 5460), Pascale Brahmane, Nigel. Hanteerder: Mnr. Paulus Kabele.
Kampioen verskalf en grootkampioen vroulike dier, JHA20-19. Eienaars: Mnre. James en Janco Prinsloo (James, 082 781 4135), Jamica Brahmane, Volksrust. Hanteerder: Mnr. Aaron Nkabinde. Hulle het ook die reserwekampioen- rooi bulkalf, JHA20-57, ingeskryf.
Senior en grootkampioenbul, PRI17-747 Boeing. Eienaar: Mnr. Louis Greeff (links, 082 871 0106), PRI Brahmane, Thabazimbi. Hanteerder: Mnr. Lazarus Morapedi.
Senior en reserwegrootkam­pioenkoei, BON17-141. Eienaars: Mnre. Andries sr. (082 859 5896) en Andries Marx jr., Bonvu Brahmane, Vereeniging. Hanteerder: Mnr. Joseph Mtembu.
Junior en reserwegrootkampioenbul, DVB18-223 Damview Mr Bafana. Eienaar: Mnr. Ting Braithwaite (082 809 6338), Damview Brahmane, Bergville. Hanteerder: Mnr. Molefe Fatza. Links is mnre. Johannes Miya.
Junior kampioen vroulike dier, R10W19-180 Lady Red Queen. Eienaars: Mnr. Llewellyn en me. Corrie Labuschagne, R10 Brahmane, Letsitele. Hanteerder: Mnr. Chance Malepe.
Junior kampioen vroulike dier, Lady Red Queen R10W19-180. Eienaars: Mnr. Llewellyn en me. Corrie Labuschagne, R10 Brahmane, Letsitele. Hanteerder: Mnr. Chance Selepe. Hulle het ook die reserwe senior kampioenkoei, R10W16-109 Red Way Lady, en die reserwe juniorkampioen rooi vroulike dier, R10W18-164 Red Queen, vertoon.
Intermediêre kampioen vroulike dier, BON 19-259. Eienaar: Mnre. Andries sr. en Andries Marx jr., Bonvu Brahmane, Vereeniging. Hanteerder: Mnr. Joseph Mtembu.
Kampioenbulkalf, GPCK20-624. Eienaar: Mnr. Gawie Coetzee (072 267 6036), GPC Brahmane, Lichtenburg. Hanteerder: Mnr. Paul Ntuma.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.42
-1.4%
Rand - Pond
19.84
-1.0%
Rand - Euro
16.74
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-1.6%
Goud
1,774.71
-1.5%
Silwer
20.23
-2.8%
Palladium
2,170.39
-2.6%
Platinum
935.97
-3.1%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
64,073
+0.1%
Alle aandele
70,783
+0.1%
Hulpbronne 10
63,376
-1.1%
Industriële 25
87,046
+0.5%
Finansiële 15
16,146
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons leer mekaar ken.......dan besluit ons
Rustige, ge-balanseerde, snaakse, betroubare, sagte, familie mens. Mal oor die buitelewe, foto's neem, 4x4 avonture, met my Land Cruiser Afrika tem, plaas seun, avontuur,...
Melanie
In kort. Plain Jane. Niks fieterjasies. Is oo 'n stadium in my lewe wat ek wil fun he, plekke sien en dinge doen. Love kosmaak en glo daaraan om almal met repsek tw hanteer...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot