AFGRI
BEAN
27 Mrt
-
9500
0,00
CORN
27 Mrt
-
4481,8
51,80
SOYA
27 Mrt
-
8185
48,00
SUNS
27 Mrt
-
8759,8
129,80
WEAT
27 Mrt
-
6500
88,00
WMAZ
27 Mrt
-
3873
32,00
YMAZ
27 Mrt
-
4060
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

KYK! Bul van ’n prys vir Beefmaster

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dié bul, Hilux V8 16-85, is vir R1,4 miljoen op Kalahari Beefmaster se produksieveiling verkoop. Foto: Verskaf
Dié bul, Hilux V8 16-85, is vir R1,4 miljoen op Kalahari Beefmaster se produksieveiling verkoop. Foto: Verskaf
’n Beefmaster-bul wat deur ’n Amerikaanse beoordelaar as een van die bestes ter wêreld beskou word, het vanjaar die hoogste prys nog op ’n produksieveiling vir dié ras behaal.

Volgens die verkoper, mnr. Paul van Vuuren van die V8 Beefmasters-stoetery naby Bray, het hy met ’n baie swaar hart van die bul afskeid geneem. “Hy het die grondslag in ons kudde gelê, maar ons weet hy is in goeie hande.”

Die vyf jaar oue bul is verkoop aan mnr. Handré en mev. Nerina Maree en Richard Aucamp van A&M Beefmasters wat tans in die distrik Vlaklaagte wes van Rustenburg boer. Handré sê Hilux is ’n uitsonderlike bul en om die genetika te bekom, is ’n voorreg.  “Ons glo die Hilux-teellyn gaan ’n groot impak maak in ons kudde,” het Maree aan Landbouweekblad gesê.

Mnr. John Rafferty, ’n dierewetenskaplike en beoordelaar van lewende hawe, wat ook as raadgewer op die veiling was, sê dit is een van die beste stoetbulle wat hy in ’n lang tyd gesien het. Hy het die bul se besonderhede aangestuur vir mnr. PJ Butler van Texas, een van die voorste beoordelaars ter wêreld, wat die bul op grond van sy mediumraam, bespiering en korrektheid bestempel het as een van die beste Beefmaster-bulle wat hy nog gesien het.

Rafferty sê die Beefmaster-ras het oor die afgelope dekade vinnig veld gewen onder stoet- en kommersiële telers. “Dis vir my vanjaar opmerklik dat die duurste bulle op produksieveilings dikwels deur kommersiële telers gekoop word. Die waardering vir die ras uit die kommersiële sektor is baie  hoog.”

Die veiling wat op Vryburg gehou is, het lewendige belagstelling gelok met 80 bulle en 50 vroulike diere wat te koop aangebied is. Die afslaer was mnr. André Kock van André Kock & Seun.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.26
-0.5%
Rand - Pond
22.34
-0.5%
Rand - Euro
19.66
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.14
-0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
969.52
-0.8%
Palladium
1,399.12
-0.1%
Goud
1,968.16
-0.5%
Silwer
23.04
-0.8%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,438
+0.4%
Alle aandele
74,915
+0.3%
Hulpbronne 10
64,159
-0.2%
Industriële 25
101,996
+0.4%
Finansiële 15
15,335
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hou van kamp
Gemaklik met vriendelike geaardheid. Goeie waardes heg baie waarde aan eerlikheid. Natuur en kamp is van my voorkeure. Gesond en sportief. Bok vir sport
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot