AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9710
-275,00
CORN
23 Mrt
-
4408,2
-50,80
SOYA
23 Mrt
-
8245,2
-212,80
SUNS
23 Mrt
-
8855
-270,00
WEAT
23 Mrt
-
6405
-61,00
WMAZ
23 Mrt
-
3822
-42,00
YMAZ
23 Mrt
-
4010
-74,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Melkversveiling in die Oos-Kaap beoog

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie Foto: Fredalette Uys
Ter illustrasie Foto: Fredalette Uys
Melkboere sal in Junie kans kry om op ’n veiling te kan bie op verse van verskeie melkbeesrasse op ’n melkversveiling in die Oos-Kaap.

“Ons het ’n geleentheid gesien om vir die eerste keer ’n veiling van dragtige verse aan te bied,” het mnr. Charl Meyer, lewendehawebemarker by Vleissentraal, by die afgelope geleentheid van die Melkprodusente-organisasie op Alexandrië gesê.

“Daar is nie ander dele van die land wat ’n soortgelyke veiling aanbied nie. Dit sal uniek in die Oos-Kaap aangebied word.”

Die veiling is op 1 Junie by die Gamtoos Ferrie-hotel naby Jeffreysbaai in die Oos-Kaap.

Dit sal die enigste veiling tans wees waar melkbeesrasse soos Friese/Holsteins, Jerseys en ander melkrasse aangebied sal word op ’n oop veiling. Dit sal aan melkboere die geleentheid gee om markverwante pryse vir hul verse te kry.

Volgens Meyer is daar vanweë die huidige goeie melkpryse ’n goeie vraag na dragtige melkverse en daarom verwag hy goeie pryse. Die verse sal hoofsaaklik van die Oos- en Suid-Kaap afkomstig wees.

Hy sê weens die beperkte tyd sal dit moeilik wees om genoeg dragtige verse vir vanjaar se veiling aan te bied en daarom sal daar ook nie-dragtige verse aangebied word.

Die beplanning is om oor twee jaar ’n melkbulveiling aan te bied aangesien daar tans ook nie veilings vir bulle van melkrasse in Suid-Afrika aangebied word nie. Ook hier kan boere goeie pryse behaal, soortgelyk aan wat vir vleisbeesbulle betaal word.

Meyer sê boere wat belang stel om van hul verse aan te bied of wat nog inligting oor die veiling benodig, kan Vleissentraal kontak by 066 214 4291.

melkversveiling 1 Junie 2023

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.13
+1.0%
Rand - Pond
22.34
+0.4%
Rand - Euro
19.75
+0.6%
Rand - Aus dollar
12.20
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
989.30
+0.4%
Palladium
1,460.71
+1.3%
Goud
1,976.02
+0.3%
Silwer
22.86
-0.5%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
69,928
+0.3%
Alle aandele
75,426
+0.2%
Hulpbronne 10
65,833
+0.1%
Industriële 25
102,178
+0.5%
Finansiële 15
15,276
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hoop om die regte een te vind
Ek is n middeljarige man wat nog graag die meeste wil maak van die jare wat ek oor het. Ek het vele belangstellings en beskou die lewe as n avontuur. Ek is opsoek na iemand wat...
Wees net jou selfEks
Eks n mense men's hou van gesels lag. Wil dinge deel wat saak maak vir Ander omgee. Ek wil nie net elke keer verander om in te pas nie aanvaar my soos ek is.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot