Daarvan het sewe rasse hul nasionale kampioenskap gehou, naamlik Van Rooy, Boerbok, Kalahari Red, Dorper, wit Dorper, Damara en Persie. Die Meatmasters het ook deelgeneem en hul rasverteenwoordigers aangewys. Sowat 1 800 stuks kleinvee is ingeskryf.
Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.