AFGRI
BEAN
02 Jun
-
9580
0,00
CORN
02 Jun
-
4677
0,00
SOYA
02 Jun
-
7767
0,00
SUNS
02 Jun
-
8137
0,00
WEAT
02 Jun
-
6670
0,00
WMAZ
02 Jun
-
3681
0,00
YMAZ
02 Jun
-
3802
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Opwinding neem toe vir vanjaar se Royalskou

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Royal Agricultural Society
Ter illustrasie. Foto: Royal Agricultural Society
Die organiseerders en gashere van die Royalskou vir 2023 is vasbeslote dat vanjaar se geleentheid, wat die laaste op sy historiese terrein in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, sal wees, “deftig en onvergeetlik” vir deelnemers en besoekers sal wees.

Die opwinding neem toe onder Suid-Afrikaanse landboukundiges en belangstellendes voor die Royalskou vir 2023 Vrydag sy hekke oopmaak. Dit sal die laaste Royal, soos die skou allerweë bekend staan, in sy huidige formaat en by sy huidige geskiedkundige adres in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, wees. Dit val ook saam met die herdenking van die 172ste bestaansjaar van die Royal-landbouvereniging (RAS), wat die skou reël en aanbied.

Terry Strachan, jare lange hoof- uitvoerende beampte van die RAS, sê die belangstelling vir vanjaar se Royal is baie groot, van uitstallers én die gemeenskap.

“Alles moontlik word gedoen om ’n deftige en onvergeetlike geleentheid te verseker. Die Royal word deur baie mense as die voorste landbouskou in Suid-Afrika beskou, en 2023 beloof om nie teleur te stel nie.”

Oor die tien dae van die skou sal die Royal weer die tydelike tuiste en ligging wees van ’n paar duisend plaas- en ander diere vir kompetisie- en vertoondoeleindes; hul produkte; landbouwerktuie en -toerusting, van die kleinste tot die grootste; kompetisies om gesogte krone in verskeie landboukategorieë te behaal; en opvoedkundige en netwerkgeleenthede vir ieder en elk.

Royalskou,vee-kompetisies,gouebeker-parade,
Ter illustrasie. Foto: Lloyd Phillips

Mike Moncur, voorsitter van die Royal se kleinvee-afdeling, sê byna 800 skape en bokke word vanjaar verwag. Hok- en beoordelingsruimte sal teen ’n premie wees, dus sal die skaapkompetisies oor die eerste naweek van die skou plaasvind en die bokkompetisies oor die tweede naweek.

“Daar is ongelooflike belangstelling, met skape en bokke wat van so ver as die Noord-Kaap en ander provinsies kom. Om diere op die Royal ten toon te stel en mee te ding, is altyd gewild, maar ek dink die hoofmotivering vanjaar is omdat dit die laaste skou op die huidige perseel sal wees. Die kleinveekompetisies, onder meer die bekende karkaskompetisie, gaan vanjaar baie interessant wees.”

Kleinveerasse sal die Dorper, Suffolk, Ile de France, Hampshire Down, Kalahari Red, Savannah en Boerbok insluit.

Volgens Strachan sal die beesafdeling weer onder die bekwame leiding staan van Angus Williamson, wat voorsitter is van die KwaZulu-Natalse rooivleisprodusente-organisasie en ondervoorsitter van die KwaZulu-Natalse landbou-unie (Kwanalu). Stoet- en kommersiële vleis- en melkbeeste sal te sien wees en teen mekaar meeding.

Die beesafdeling sal as gasheer optree vir die jeugskou en vir rasse soos die Brahman, Simbra, Simmentaler, Angus, Dexter, Limousin en Sussex.

“Die nasionale kampioenskap van die Chianina-beesras sal hier plaaasvind, hul eerste keer as deelnemers aan die Royal. Die Chianina is ’n besonderse groot vleisbees van Italiaanse afkoms,” sê Strachan.

Royalskou,karkaskompetisie,skaapvleis,
Ter illustrasie. Foto: Lloyd Phillips
Royalskou,beesafdeling,kompetisie,
Ter illustrasie. Foto: Liza Bohlmann

Die kleinvee- en beesafdelings sal ’n hoogtepunt bereik met die indrukwekkende gouebeker-parade van alle bekroonde diere onder spreiligte die aand van Woensdag 31 Mei.

Moncur sê aan Landbou.com dat Williamson, wat nie vir kommentaar beskikbaar was nie, hom daarvoor beywer om te verseker dat alle biosekerheidsmaatreëls vir kleinvee en beeste gereed en ingestel is. Dié maatreëls is noodsaaklik om te verseker dat geen veesiektes, soos bek-en-klouseer, op die skouperseel kom nie. Dr. Tod Collins, veearts, sal aan die voorpunt wees van alle onmiddellike dieregesondheidsverwante kwessies.

Strachan noem dat verskeie ander kleiner, maar ewe interessante en indrukwekkende diere ook op die Royal te sien sal wees en sal meeding. Dit sluit in proefkonyne, budjies, sierduiwe en -pluimvee, honde, perde, bye en reptiele. Ongelukkig moes die gewilde vertoning van konyne gekanselleer word weens die risiko wat die uitbreking van virale hemorragiese siekte van konyne inhou.

Volgens Moncur sal die RAS in die toekoms die Royalskou op ’n voormalige ruiterlandgoed in die Hilton-omgewing, ongeveer 13 km van waar dit nou is, hou.  Omdat die nuwe terrein kleiner is, sal dié skou uitsluitlik op die landbou toegespits wees.

Vir meer inligting oor die Royalskou van 2023, gaan na https://www.royalshow.co.za/.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.30
+0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees not jou self
Down to earth. Very passionate and loving. Strait too the point, no nonsense person. Love Motorsport. Love animals. Braai and enjoy good friend's
Net lekker Geselskap
Spontaan en hou van mense met n lekker persoonlikheid soek asb nie iemand wat aan n bottel vasgemaak is nie en ook nie met tonne probleme nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot