AFGRI
BEAN
07 Jun
-
8457
-62,00
CORN
07 Jun
-
4616
-6,00
SOYA
07 Jun
-
7660
-76,00
SUNS
07 Jun
-
8575
40,00
WEAT
07 Jun
-
6599
-27,00
WMAZ
07 Jun
-
3683
-47,00
YMAZ
07 Jun
-
3786
-58,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

Dragtige Boran-vers vir meer as R600 000 opgeveil

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die dragtige Boran-vers Caroline (HOT 20-25) van Yolandie Botha se Iminathi Ranch.
Die dragtige Boran-vers Caroline (HOT 20-25) van Yolandie Botha se Iminathi Ranch.
'n Dragtige Boran-vers Caroline (HOT 20-25) van Yolandie Botha se Iminathi Ranch, in die distrik Waterberg, is vir die hoogste prys van R650 000 by die veiling van die Sale of the Bonts in Pretoria verkoop.

Simeon en Jarred Hurwitz van Davel was die kopers. 

Die duurste bul is deur Gerrit Potgieter van Ooskus Borans, Komga, geteel en vir R550 000 aan Paul de Wet van Kestell verkoop.

Gerrit het ook die duurste koei met kalf vir R550 000 aan Ridwaan Moola van Heilbron verkoop.

Dit was ook die eerste Boran-veiling waarop geseksde embrio’s te koop was. Embrio’s het gemiddeld R7 000 behaal.

Gerrit het die duurste embrio van Stompie Olivier se Hotspot Cattle-stoetery, Ventersdorp, vir R13 000 gekoop.

Altesaam 18 telers het puik teelmateriaal beskikbaar gestel en die totale aanbod bont Borans is op die veiling by die Fire & Wine-arena in Pretoria verkoop. 

Bulle het gemiddeld R330 000 behaal, dragtige koeie gemiddeld R130 000, dragtige verse gemiddeld R190 714 en semenstrooitjies gemiddeld R8 250.

Johan van der Nest was die afslaer. SHM en Meerkat het die veiling aangebied.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.21
+0.0%
Rand - Pond
23.83
+0.1%
Rand - Euro
20.52
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.81
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Platinum
1,031.38
+0.5%
Palladium
1,408.34
0.0%
Goud
1,956.43
-0.4%
Silwer
23.45
-0.6%
Brent-ruolie
76.29
-0.6%
Top-40
71,513
-0.2%
Alle aandele
76,713
-0.2%
Hulpbronne 10
69,290
-0.3%
Industriële 25
103,756
-0.1%
Finansiële 15
15,154
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel en alleen,soek n geskikte pasmaat
Ek is n hardwerkende, opregte en Godsdienstige persoon. Wil graag n opregte en eerlike dame ontmoet wat in my belangstellings deel en die lewe meer interresant maak.
Wil net gelukkig wees en altyd lag
Ek hou van mense en lekker kuier. Daar is min dinge in die lewe waarvan ek nie hou nie maar geen kaansvatters nie. Eks n plain jane. Geniet die lewe en kan lekker lag. Eks...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot