AFGRI
BEAN
07 Des
-
7536
0,00
CORN
07 Des
-
3723,6
15,60
SOYA
07 Des
-
7530
-9,00
SUNS
07 Des
-
10770
38,00
WEAT
07 Des
-
6200
-20,00
WMAZ
07 Des
-
3519,8
27,80
YMAZ
07 Des
-
3774
19,00
AMT
Beeste A2/3
26 Nov
-
54,24
-0,63
Beeste AB2/3
26 Nov
-
52,63
0,45
Beeste B2/3
26 Nov
-
50,32
0,23
Beeste C2/3
26 Nov
-
47,11
0,09
Bevrore Hoender
26 Nov
-
28,88
0,13
Bokkies (onder 30 kg)
26 Nov
-
62,18
-0,18
Bokooie
26 Nov
-
45,29
4,41
Groot (meer as 40 kg)
26 Nov
-
45,42
4,21
Hoender (IQF)
26 Nov
-
27,42
0,12
Medium (30-40kg)
26 Nov
-
57,4
8,84
Pork Average
26 Nov
-
28,41
-0,07
Poultry Average
26 Nov
-
28,82
0,11
Skaap A2/3
26 Nov
-
85,3
-0,27
Skaap AB2/3
26 Nov
-
76,69
-0,67
Skaap B2/3
26 Nov
-
72,23
-0,44
Skaap C2/3
26 Nov
-
69,96
-0,48
Speenkalf
26 Nov
-
41,14
-0,16
Spekvarke
26 Nov
-
29,41
0,01
Stoorlammers
26 Nov
-
44,39
0,84
Varkwors
26 Nov
-
23,5
0,04
Vars Hoender
26 Nov
-
30,18
0,10
Vleisvarke
26 Nov
-
28,44
0,06
Wol (skoon)
26 Nov
-
175,29
-0,07

Puik skape op Dordrecht-veldskaapskou

akkreditasie
1. Junior kampioenram.
1. Junior kampioenram.
’n Uitstekende veldskaapskou is naby Dordrecht op mnr. Frans Slabbert se plaas Avondzon gehou. Vanjaar is die skou goed ondersteun met Merino’s, SA Vleismerino’s en vetgevoerde skape in die bloktoetskompetisie op die skou. Die skape was in ’n puik kondisie.

SA Vleismerino’s

Junior (links) en senior kampioenram

Eienaar: Mnr. Faan Greyling (links agter, sel 082 782 7674), Ricksuhill, Dordrecht. Regs agter is mnr. CG Rossouw (beoordelaar). Voor is mnre. Olive Foci (links) en Pietman Lande (hanteerders).

Kampioenwolram (links) en senior kampioenooi

Eienaars: Mnre. George en Hugh Smith (tel. 045 952 9061), Welgevon- den, Indwe. Links agter is mnr. Hugh Smith en regs is mnr. CG Rossouw (beoordelaar). Voor is mnre. Nonine Gxothiwe (links) en Sipho Dolopini (hanteerders).

Kampioenwolooi (regs) en junior kampioenooi

Eienaar: Mnr. Piet Strydom (links agter, tel. 045 942 1022), Klipkop, Dordrecht. Regs agter is mnr. CG Rossouw (beoordelaar). Voor is mnre. Zola Makaleni (links) en William Apolis (hanteerders).

Wenner van die meeste punte in die SA Vleismerino-afdeling:

Mnr. Piet Strydom (naasregs), Klipkop, Dordrecht. Ook op die foto is, van links, mnre. Jan van der Walt, Kosie Slabbert en Fredalette Uys (Landbouweekblad).

Merino-stoetafdeling

Grootkampioenram, asook die kampioenram (lang wol)

Eienaars: Mnre. Jannie (links) en Herman de Villiers (regs, sel 082 417 9543), Rietfontein, Jamestown. In die middel is mnr. Maduna Tsotetsi (hanteerder).

Grootkampioenooi

Eienaar: Mnr. Niel van Pletzen (sel 082 301 9061), Van Pletzen-Merino- groep, Sterkfontein, Jamestown. Van links is mnre. Jan van der Walt en Hardi van den Heever (beoordelaars) en Sigudi Fuma (hanteerder).

Kampioenram (kort wol)

Eienaars: Mnre. Hansie en Johan Sauer (sel 087 802 8330), Droogfontein, James- town. Op die foto is mnre. Johan Sauer (links) en Jackson Khata (hanteerder).

Kampioenooi (kort wol)

Eienaar: Mnr. Niel van Pletzen, Van Pletzen-Merinogroep, Sterkfontein, Jamestown. Op die foto is mnr. Jackson Ngeniso (hanteerder).

Kampioen-ramlam.

Eienaars: Mnre. Jannie en Herman de Villiers, Rietfontein, Jamestown. Van links is mnre. Jannie de Villiers, Maduna Tsotetsi (hanteerder) en Herman de Villiers.

Kampioen-ooilam.

Eienaars: Mnre. Frans en Kosie Slabbert (tel. 045 944 1014 of sel 079 366 8524), Goodhope, Dordrecht. Van links is mnre. Frans en Kosie Slabbert en Tembalani Stofile (hanteerder).

2. Kampioenwolram (links) en senior kampioenooi.
3. Kampioenwolooi (regs) en junior kampioenooi.
4. Wenner van die meeste punte in die SA Vleismerino-afdeling:
5. Grootkampioenram, asook die kampioenram (lang wol).
6. Grootkampioenooi
7. Kampioenram (kort wol)
8. Kampioenooi (kort wol)
9. Kampioen-ramlam.
10. Kampioen-ooilam

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.92
+0.1%
Rand - Pond
21.13
-0.0%
Rand - Euro
17.98
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,782.90
+0.2%
Silwer
22.44
+0.3%
Palladium
1,863.50
+0.5%
Platinum
954.00
+1.3%
Brent-ruolie
73.08
+4.6%
Top-40
65,644
+1.6%
Alle aandele
72,070
+1.5%
Hulpbronne 10
68,777
+2.0%
Industriële 25
95,259
+2.0%
Finansiële 15
14,005
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek buitelyg maat
Ek is maar net ek lief vir die buite lewe leer my ken en jy het n vriend for life
Ek us ma net ek
Ek is maar net ek. Hou van die buite lewe, sport, musiek, hou daarvan om saam familie en vriende te kuier, avontuurlustig, spontaan, staat maker, opreg, vat nie nonsins nie....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot