Perde het sake in vier afdelings uitgespook: die SA Hackney Suid-Kaapse streekkampioenskap, Walliese ponieskou, klubskou vir Vlaam-/Friesperde en die Hackney-ponieskou.
Senior kampioen: enkeltuig, Zieta. Eienaar: Mnr. Martin Eksteen (082 566 1297), Rosinburg-stoetery, Caledon. Vertoner: Me. Elzaan Swart.
Senior kampioen: siertuig, Enkelvlei Claus. Eienaars: Mnr. Piet Lourens (083 778 8096) en dr. L. Naude, SASSU-stalle, Porterville. Vertoner: Mnr. Bennie Kloppers.