AFGRI
BEAN
30 Me
-
8670,4
45,40
CORN
30 Me
-
4373
78,00
SOYA
30 Me
-
7805
-10,00
SUNS
30 Me
-
8250
-77,00
WEAT
30 Me
-
6659
50,00
WMAZ
30 Me
-
3719,2
53,20
YMAZ
30 Me
-
3810
45,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Só beïnvloed Tencent vir Naspers en JSE

Dié maatskappy het meer as 35% sedert die begin van 2017 gegroei.

Promosie-artikel:

Die JSE het sedert die begin van 2017 redelik goed presteer. Die onderstaande grafiek van die Swix 40 Index dui op ‘n toename van meer as 10,00% sedert die begin van 2017. (Die Swix 40-indeks word aangepas vir vrye aandeelhouding, en sluit net aandele in wat op die Suid Afrikaanse aandele register geregistreer is).

Om die situasie in konteks te sien, kan gekyk word na die sub-indekse se prysprestasies oor dieselfde tydperk: Die Finansiële indeks (Fini 15) se toename was 2,91%, die Industriële indeks (Indi 25) het 15,33% beter daar uitgesien, terwyl die Hulpbron indeks (Resi 20) met 7,63% toegeneem het.

Die sterkste prysprestasie was dus in industriële aandele. Waar kom hierdie groei vandaan? Naspers natuurlik! Die onderstaande grafiek illustreer dat die maatskappy met meer as 35,00% gegroei het sedert die begin van 2017. Naspers se gewig in die Swix 40 indeks beloop 26,23%.

Naspers se groei spruit voort uit die feit dat die maatskappy 33,18% van Tencent, die Chinese tegnologie en internetmaatskappy, besit. Tencent se besighede sluit in die sosiale media platforms WeChat en Weixin, die mobiele betalingseenheid WeChat Payment en aanlyn rekenaarspeletjies, soos Honour of Kings. Die maatskappy het sy verdienste per aandeel in die laaste jaar met 39,00% verhoog.

Naspers se aandeel in Tencent het ‘n markwaarde van R1,69 triljoen, terwyl Naspers se markkapitalisasie R1,20 triljoen beloop. Die Naspers-aandeel verhandel dus teen ‘n diskonto vergeleke met die Tencent-aandeel.

Wat Tencent betref: Die maatskappy se prystoename sedert die begin van 2017 was sowat 63,73%.

Dit wil lyk asof die groei in Tencent se verdienste volhou kan word in die afsienbare toekoms. Die Bloomberg-analiste se konsensus dui op jaarlikse groei van 32,91% per jaar, tot en met 2020. Dit mag beteken dat die Swix 40-indeks selfs hoër kan gaan as gevolg van Tencent se impak op die indeks. Nie sleg vir ‘n Chinese maatskappy wat, onder andere, aanlyn rekenaarspeletjies verkoop nie.

Beleggers kan dit dus oorweeg om Naspers-aandele of Satrix Indi-aandele te koop.

* Edwin Smit is ‘n portefeulje bestuurder by BVG Financial Solutions, ‘n Gemagtigde Finansiële Dienste Verskaffer van die FSB, met lisensienommer FSP 39889, en ook ‘n geregistreerde JSE finansiële handelaar van BVG Commodities (Lid van die JSE). Hy is ‘n gereelde spreker op RSG Geldsake. Sy kontakbesonderhede is: (012) 484-4013 of edwin.smit@bvg.net.  Die volgende dienste word gebied:

Wisselkoers verskansing op BVG se Yield-X (JSE) lisensie. Lesers kan inteken op die daaglikse valuta verslag.

Die ruil van fisiese kontant in samewerking met Absa en Investec: Omskakeling van rande na dollars, euros en ponde, en vice versa. Fondse word direk in kliënte se Absa of Investec bank rekening betaal. BVG Financial Solutions neem dus nie self die geld in ontvangs nie.

“Contracts for difference (CFD’s)”: Kliënte gebruik hierdie instrumente om hulle opinies in die markte uit te druk.

Aandele portefeuljebestuur in samewerking met Momentum SP Reid Securities. Lesers kan inteken op die daaglikse aandele-verslae.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.72
-0.3%
Rand - Pond
24.52
-0.9%
Rand - Euro
21.16
-0.5%
Rand - Aus dollar
12.89
-0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.7%
Platinum
1,034.47
+0.4%
Palladium
1,442.25
+0.9%
Goud
1,956.85
+0.7%
Silwer
23.23
+0.3%
Brent-ruolie
77.07
+0.2%
Top-40
71,969
+0.7%
Alle aandele
76,996
+0.5%
Hulpbronne 10
68,484
+0.8%
Industriële 25
107,148
+0.8%
Finansiële 15
14,487
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin n nuwe boek saam [geskrap]
Ek is hier om iemand spesiaal te ontmoet om saam n nuwe lewe te kan begin. Ek [geskrap] hou van om die lewe te geniet en te lag. Hou van kosmaak en braai. Ek hou van om langs...
Kom ons klim die eerste trappie...
'n Dame met 'n goeie sin vir humor, hard werkend, vrede liewend want hou van goeie geselskap. Iemand met 'n lus vir die lewe, 'n groot hart en ek ken my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot