AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Sonkrag help waarsku voëls teen kragdrade

Flikkerende LED-ligte word nou ingespan om te voorkom dat voëls teen hoogspanningsdrade vasvlieg.

’n Deel van ’n Vrystaatse plaas word deesdae ’n towerland van liggies in ’n poging om watervoëls en dié wat snags rondvlieg, te red.

Dié projek van die Trust vir Bedreigde Natuurlewe (TBN) in samewerking met Eskom, is ’n nuwe benadering om flikkerende LED-ligte te gebruik om te voorkom dat voëls teen hoogspanningsdrade vasvlieg.

Dié toestel wat van ’n sonpaneel voorsien is om ’n liggie heelnag te laat flikker, is ’n samestelling van twee tegnieke om voëls van kragdrade te verwilder.

Mnr. Constant Hoogstad, ’n projekbestuurder van die TBN, sê die trust en Eskom het in hulle pogings die afgelope jare om die dood van diere as gevolg van Eskom-strukture te voorkom, vasgestel dat veral watervoëls soos flaminke teen kragdrade vasvlieg.

“Dit is interessant dat dié voëlspesies voor sonop, teen sononder en in die nag vlieg wanneer die kragdrade moeilik sigbaar is. Die groot flamink, Phoenicopterus roseus,  en die kleiner spesie Phoenicopterus minor word reg oor Suid-Afrika en in die oostelike dele van Suider-Afrika aangetref en word as bykans bedreigde spesies beskou,” sê hy.

Die aanvangsprojek is op die plaas Rooihoogte, sowat 30 km van Kroonstad af.

Die afgelope drie jaar het meer as 50 flaminke hulle te pletter gevlieg teen die kragdrade op die plaas wat reeds duidelik gemerk is om die sigbaarheid daarvan te verhoog.

“Dit was vir die vennootskap van die TBN en Eskom ’n geskiedkundige dag toe die wêreld se eerste sonkrag-LED-toestel aan ’n hoogspanningslyn op die plaas aangebring is,” sê Hoogstad. “Ons is baie optimisties oor die verwagte sukses van dié tegnologie. Afhangende van die sukses hiervan, sal die projek in ander dele van die land ingestel word.”

Hoogstad het ’n beroep op grondeienaars gedoen om enige inligting oor gevalle waar die dierelewe bedreig word, veral weens strukture soos dié van Eskom, aan hom by constanth@ewt.org.za deur te gee.

Byskrif: ’n Geskiedkundige oomblik toe die eerste LED-toestel aan kragdrade op die plaas Rooihoogte deur Eskom-werkers aangebring is. Foto: Constant Hoogstad.

sonkrag

Onder: Die LED-sonkrag-toestel, wat snags flikker en bedags aan die kragdrade kan rondswaai om vlieënde voëls te waarsku. Foto: Constant Hoogstad.

toestel

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
+1.2%
Rand - Pond
22.23
+0.9%
Rand - Euro
19.60
+1.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+1.1%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
984.71
-0.0%
Palladium
1,432.62
-0.7%
Goud
1,993.64
+1.2%
Silwer
23.07
+0.4%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,066
+0.4%
Alle aandele
75,585
+0.5%
Hulpbronne 10
65,190
-0.9%
Industriële 25
102,646
+0.9%
Finansiële 15
15,424
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot