AFGRI
BEAN
28 Jan
-
9479
0,00
CORN
28 Jan
-
4568
0,00
SOYA
28 Jan
-
9642
0,00
SUNS
28 Jan
-
12400
0,00
WEAT
28 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
28 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
28 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Sukses met ent van koedoes teen hondsdolheid

Foto: Alani Janeke
Foto: Alani Janeke
’n Namibiese projek het ’n wêrelddeurbraak gemaak deur ’n oplossing vir hondsdolheid by koedoes te vind.

Hierdie projek is die eerste ter wêreld waar ’n wilde herbivoor suksesvol ingeënt is.

Dr. Rainer Hassel, die projekleier, het op die jaarkongres van die Namibiese Lewendehaweprodusente-organisasie (LPO) in Windhoek gesê die navorsers het ’n suksessyfer van 30% behaal. Dit is nog nie na wens nie, maar het tóg optimisme laat ontstaan. Hy sal net met ’n sukseskoers van 100% tevrede wees.

Die koedoe-hondsdolheidprojek het sy oorsprong gehad by ’n kongresresolusie van die LPO wat in 2010 geneem is. Daar is toe opdrag gegee om ’n doeltreffende entstof en inentingsmetode vir Namibië se koedoebevolking te ontwikkel.

Ná ’n besoek van Hassel aan die Friedrich Loeffler-instituut in Duitsland het nuwe inligting aan die lig gekom wat bevestig dat orale intenting werk. Daar moet nog bepaal word teen watter vlak die enstof toegedien moet word sodat koedoes immuniteit kan opbou. Die instituut is ’n sleutelvennoot in die projek en het serologiese en diagnostiese toetse gedoen op die brein en speekselkliere van koedoes waarop die entstof getoets is.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
-0.0%
Rand - Euro
18.70
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.22
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n maat
Dis nie maklik om oor jou self teskryf nie , maar hier gaan ons ! Ek is opreg en kan vertrou word , hou glad nie van om eimand seer temaak of mislei nie , ek is ook ma net n...
Opsoek na myself
Ek staan al my hele lewe lank terug en luister na ander tyd dat ek gesien en hoor word. Die lewe geniet en waardeer
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot