AFGRI
BEAN
17 Aug
-
8938
0,00
CORN
17 Aug
-
4038
0,00
SOYA
17 Aug
-
8745
0,00
SUNS
17 Aug
-
10638
0,00
WEAT
17 Aug
-
7064
0,00
WMAZ
17 Aug
-
4261
0,00
YMAZ
17 Aug
-
4222
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
05 Aug
-
59,93
-0,33
Beeste AB2/3
05 Aug
-
58,21
0,44
Beeste B2/3
05 Aug
-
54,93
-0,26
Beeste C2/3
06 Aug
-
48,03
-0,31
Bevrore Hoender
05 Aug
-
30,82
0,06
Bokkies (onder 30 kg)
05 Aug
-
72,23
-9,16
Bokooie
05 Aug
-
49,53
-11,74
Groot (meer as 40 kg)
05 Aug
-
43,62
0,97
Hoender (IQF)
05 Aug
-
30,05
0,21
Medium (30-40kg)
05 Aug
-
56,68
-4,81
Pork Average
05 Aug
-
25,32
-0,66
Poultry Average
05 Aug
-
30,8
0,10
Skaap A2/3
05 Aug
-
100,5
-0,06
Skaap AB2/3
05 Aug
-
87,24
1,74
Skaap B2/3
05 Aug
-
81,95
0,36
Skaap C2/3
05 Aug
-
78,01
0,45
Speenkalf
05 Aug
-
36,96
0,46
Spekvarke
05 Aug
-
27,25
-0,23
Stoorlammers
05 Aug
-
47,91
0,66
Varkwors
05 Aug
-
21,7
0,04
Vars Hoender
05 Aug
-
31,55
0,05
Vleisvarke
05 Aug
-
25,18
-0,61

Agritechnica uitgestel tot 2023

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Agritechnica 2022, Duitsland se toonaangewende uitstalling van landboumasjinerie, werktuie en ander tegnologie, is vir ’n haar uitgestel weens die covid-19-pandemie. Foto: Verskaf deur die DLG/S Pförtner
Agritechnica 2022, Duitsland se toonaangewende uitstalling van landboumasjinerie, werktuie en ander tegnologie, is vir ’n haar uitgestel weens die covid-19-pandemie. Foto: Verskaf deur die DLG/S Pförtner
Volgende jaar se Agritechnica, een van die wêreld se voorste landboutentoonstellings, is weer uitgestel.

Omikron en die toename in covid-19-besmettings het tot gevolg dat Agritechnica, een van die wêreld se voorste landboutentoonstellings, weer uitgestel is. Die uitstalling van landboumasjinerie, werktuie en ander tegnologie, wat einde Februarie aangebied sou word, is uitgestel tot einde 2023.

Die Duitse landbouvereniging (DLG), wat Agritechnica organiseer, het Maandag ’n verklaring gesê Agritechnica 2022 is afgelas weens die “verslegtende pandemiese situasie die afgelope weke”.

“Dit is nie moontlik om Agritechnica sorgvry aan te bied nie. Ons het hierdie besluit geneem met respek vir ons verantwoordelikheid teenoor die gesondheid en veiligheid van almal. Ons betreur die afgelasting,” sê dr. Reinhard Grandke, uitvoerende hoof van die DLG, in die verklaring.

Grandke sê omdat die wêreld se boere en ander belanghebbendes in die internasionale landbouwaardeketting nie meer volgende jaar Agritechnica se tuiste in Hanover, Duitsland, sal kan besoek nie, verbeur hulle die kans om die innoverende masjinerie, werktuie en ander tegnologieë wat daar uitgestal sou gewees het, persoonlik waar te neem, daarvan van te leer en dan moontlik te gebruik.

Die digitale komponent van Agritechnica steeds tot einde Maart 2022 by www.dlg-connect.com beskikbaar wees.

“Besoekers aan die platform kan gratis aanbiedinge besigtig en inligting van landboumasjinerievervaardigers kry, aan digitale geleenthede deelneem, en met maatskappye en boere van reg oor die wêreld te skakel,” lui die verklaring.

Landbouweekblad het vroeër berig die aanlyn weergawe van Agritechnica konsentreer op die ontwikkeling, voordele en kwessies met digitale tegnologieë in ’n poging om boere te help om meer produktief, kostedoeltreffend, eties en omgewinggevoelig te werk.

Die volgende Agritechnica-uitstalling is geskeduleer om van 12-18 November 2023 plaas te vind.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.66
-1.6%
Rand - Pond
20.08
-1.2%
Rand - Euro
16.96
-1.7%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,763.50
-0.7%
Silwer
19.81
-1.6%
Palladium
2,144.66
-0.7%
Platinum
928.75
-1.0%
Brent-ruolie
92.34
-3.0%
Top-40
64,168
-0.9%
Alle aandele
70,967
-0.8%
Hulpbronne 10
63,227
-3.4%
Industriële 25
87,430
+0.4%
Finansiële 15
16,160
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp. Geniet netjiese tuin. Ek hou van mense wat intelegent gesels wat oop is vir redenasies, wat nie in...
Looking for my soulmate
I am a divorced lady, i am still looking for the one. I am a mommy of two furbabies, they are my life, they are my kids. I am very family orientated. I am not interested in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot