AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

‘Beter produksie, wins - en minder tydrowend’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Meet fyn. Een van die tegnologieë wat Schröder onlangs begin gebruik het, is John Deere se GreenStar-presisielandboustelsel op twee van sy suikerrietboerdery se trekkers. FOTO’S: VERSKAF
Meet fyn. Een van die tegnologieë wat Schröder onlangs begin gebruik het, is John Deere se GreenStar-presisielandboustelsel op twee van sy suikerrietboerdery se trekkers. FOTO’S: VERSKAF

“Ek gebruik ’n hele stel tegnologiese bestuurstelsels. Ek kan beslis nie my onderneming bedryf sonder my gespesialiseerde Cane- Pro Farmer- (CanePro) suikerriet-rekenaarsagteware nie. CanePro bestuur dinge soos my plaas se loonstaat, die databasis van landerye en produksie-insette. Met CanePro moet jy inligting met die hand invoer, wat vervelig kan wees, maar dit is ’n noodsaaklike vereiste wat talle voordele inhou.

“Meer onlangs het ek John Deere se GreenStar-presisielandboustelsel op twee van my trekkers geïnstalleer. Dit werk reeds besonder goed vir die bestuur, beheer en optekening van aspekte soos seksiebeheer op toedieningswerktuie, en vir verkeer en bedrywighede in die landerye. Van my rekenaar of slimfoon af kan ek hierdie bedrywighede intyds van ’n afstand monitor, veral om te sien waar my trekkers is, wat hulle doen en hoe produktief hulle is.

“Die sensors van die GreenStar-tegnologie lê baie van sy eie data vas en verskaf dit aan my. Daar is ’n mate van opleiding betrokke vir myself en vir die trekkerbestuurders, veral om die tegnologie korrek op te stel voor verskillende take. Ek kan uitgebreide historiese aantekeninge ontleed en met huidige praktyke vergelyk om te sien waar verskillende aspekte beter gedoen kan word. Dié data is alles baie akkurater as om staat te maak op terugvoer van my bestuurders en my eie waarnemings.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.25
-0.9%
Rand - Pond
22.28
-0.2%
Rand - Euro
19.59
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.11
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-1.5%
Platinum
967.61
-1.7%
Palladium
1,406.83
-1.1%
Goud
1,993.97
0.0%
Silwer
23.17
+0.3%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
68,857
-1.7%
Alle aandele
74,350
-1.6%
Hulpbronne 10
63,683
-2.3%
Industriële 25
101,500
-1.1%
Finansiële 15
15,051
-2.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hou van kamp
Gemaklik met vriendelike geaardheid. Goeie waardes heg baie waarde aan eerlikheid. Natuur en kamp is van my voorkeure. Gesond en sportief. Bok vir sport
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot