Die produk met sy wasbasis bevat geen paraffien nie en kan dus vir lang tye gebêre word en steeds doeltreffend werk.
Die aanstekers is nie giftig nie, reukloos en is volkome bio-afbreekbaar.
Die Green Fire-aanstekers brand warmer, wat beteken dat minder van die produk nodig is die kole aan te steek.