Dit het twee wiele aan die agterkant wat die werkshoogte van 0-100 mm beheer. Die snyer is verkrygbaar met hamers of lemme en draai om ’n rotoras. Die reeks bestaan uit modelle met werkwydtes van 2,1 m tot 2,9 m.
Prys: R202 860.
Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.