AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Spuit van koring in oggenddou getoets

akkreditasie
Foto: Johan van der Merwe
Foto: Johan van der Merwe
Die koringoes beloof om vanjaar baie goed te wees, maar soos in die meeste ander jare wanneer daar goeie reën laat in die seisoen val, is dit ’n probleem om swamdoder betyds toe te dien.

Mnr. Rudi Wium, Wenkem-konsultant op Malmesbury, het onlangs in die Swartland ’n proef saam met Villa Crop Protection en mnr. Michael Orsmond van Orsmond Aviation (vlieënier op die foto) gedoen om te bepaal of dit dienlik kan wees om soggens te spuit wanneer plante nat is weens dou.

Die doel van die proef was om die mate van afloop te bepaal en vas te stel hoe doeltreffend die chemiese middel opgeneem word wanneer ’n trekker teen 150 liter water per hektaar en ’n vliegtuig teen 30 liter water per hektaar sistemiese swamdoders spuit. Die bespuiting met  die trekker en die vliegtuig is die middag in ideale omstandighede herhaal om as vergelyking te dien.

“Ons het een dag ná die bespuiting blaarmonsters getrek van die vlagblaar en vlag minus een, aangesien dit die blare is wat hoofsaaklik doudruppels vashou. Dit is ook die vernaamste blare wat die chemiese middel met die laat swambespuiting moet opneem.

“Hierdie blare is gevries en na ’n laboratorium gestuur wat die residu-ontledings gaan doen om te bepaal hoeveel van die chemiese middel tydens al die verskillende spuittoestande opgeneem is. Videokameras is tydens die bespuiting van die koring gebruik om visueel die effek van afloop te sien,” sê Wium.

vliegtuig, spuit, swamdoder
Om vas te stel of dit moontlik is om in die oggenddou te spuit sonder dat daar te veel verlies is weens die afloop van spuitmiddels, het mnre. Michael Orsmond (vlieënier) van Orsmond Aviation, Louis Reynolds (regs) en De Wet du Toit (links), albei van Villa Crop Protection, ingestem om te help met ’n proef wat deur mnr. Rudi Wium van Wenkem georganiseer is. Foto: Johan van der Merwe

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.48
+0.4%
Rand - Pond
21.48
+0.1%
Rand - Euro
18.42
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Goud
1,798.42
-0.3%
Silwer
23.21
+2.0%
Palladium
1,898.90
-2.4%
Platinum
1,021.00
-2.2%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
See,Bosveld en Kamp
My geloof is vir my baie belangrik, is spontaan, het ñ goeie sin vir humor. Reik uit na mede gelowiges en minder bevoorregtes. Ek is ñ baie liefdevolle persoon.
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot