AFGRI
BEAN
06 Des
-
7565
64,00
CORN
06 Des
-
3727
20,00
SOYA
06 Des
-
7565
65,00
SUNS
06 Des
-
10785
67,00
WEAT
06 Des
-
6310
-35,00
WMAZ
06 Des
-
3523,8
20,80
YMAZ
06 Des
-
3762
23,00
AMT
Beeste A2/3
26 Nov
-
54,24
-0,63
Beeste AB2/3
26 Nov
-
52,63
0,45
Beeste B2/3
26 Nov
-
50,32
0,23
Beeste C2/3
26 Nov
-
47,11
0,09
Bevrore Hoender
26 Nov
-
28,88
0,13
Bokkies (onder 30 kg)
26 Nov
-
62,18
-0,18
Bokooie
26 Nov
-
45,29
4,41
Groot (meer as 40 kg)
26 Nov
-
45,42
4,21
Hoender (IQF)
26 Nov
-
27,42
0,12
Medium (30-40kg)
26 Nov
-
57,4
8,84
Pork Average
26 Nov
-
28,41
-0,07
Poultry Average
26 Nov
-
28,82
0,11
Skaap A2/3
26 Nov
-
85,3
-0,27
Skaap AB2/3
26 Nov
-
76,69
-0,67
Skaap B2/3
26 Nov
-
72,23
-0,44
Skaap C2/3
26 Nov
-
69,96
-0,48
Speenkalf
26 Nov
-
41,14
-0,16
Spekvarke
26 Nov
-
29,41
0,01
Stoorlammers
26 Nov
-
44,39
0,84
Varkwors
26 Nov
-
23,5
0,04
Vars Hoender
26 Nov
-
30,18
0,10
Vleisvarke
26 Nov
-
28,44
0,06
Wol (skoon)
26 Nov
-
175,29
-0,07

Stad Kaapstad soek antwoorde vir meer ‘dryf’-krag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hierdie navorsingsprojek wat deur die Universiteit van Kaapstad, Floating Solar, die Waternavorsingskommissie en die Stad Kaapstad te water gelaat is, kan lig werp op die doeltreffendheid waarmee drywende sonplase krag opwek en verdamping verminder. Foto: Verskaf
Hierdie navorsingsprojek wat deur die Universiteit van Kaapstad, Floating Solar, die Waternavorsingskommissie en die Stad Kaapstad te water gelaat is, kan lig werp op die doeltreffendheid waarmee drywende sonplase krag opwek en verdamping verminder. Foto: Verskaf
Die Stad Kaapstad het met die samewerking van die Waternavorsingskommissie, die Universiteit van Kaapstad en Floating Solar ’n navorsingsprojek op die been gebring om uit te vind hoe doeltreffend ’n sonkragplaas op water is.

Floating Solar het reeds ’n kommersiële drywende sonplaas op Marlenique buite Franschhoek opgerig. Mnr. Peter Varndell, ’n verteenwoordiger van Floating Solar, is opgewonde vir die geleentheid om onafhanklike navorsingsdata in te win in hierdie projek. “Dit sal akkurate data verskaf vir die doeltreffendheid van kragopwekking en waterbesparing van drywende sonplase.”

Onafhanklik van Eskom

Die Stad Kaapstad beoog om teen 2030 minstens 300 MW krag deur middel van hernubare bronne op te wek, sê me. Phindile Maxiti, lid van die stadsraad se komitee vir energie en klimaatsverandering.

“Ons mik daarna dat minstens 50 MW van hierdie kragvoorsiening uit sonkragpanele kom wat deur die stad besit word. Ons woeker om weg te beweeg van ons afhanklikheid van Eskom vir kragvoorsiening en wil ’n skoner en meer betroubare kragvoorsiening vir almal in die stad verseker.”

Die navorsingsprojek, wat by die Kraaifontein-watersuiweringsaanleg opgerig is, bestaan uit nege 360 W (piek) foto-voltaïese panele wat teen ’n helling van 12 grade op ’n rooster binne-in ’n dam met ’n 20 m-deursnit geïnstalleer is.

Langs hierdie dam is daar ook twee stelle van nege 360 W (piek) panele installeer. Die een stel is teen 12 grade en die ander teen 28 grade geïnstalleer. Hierdie twee stelle sal die kontrole-data verskaf vir die doeltreffendheid van die drywende sonpanele.

Langs die dam met die sonpanele is ’n tweede dam waarvan die oppervlak nie bedek sal word nie. Hierdie dam sal die kontrole-data van verdampingstempo en -volume verskaf.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.99
+0.5%
Rand - Pond
21.20
+0.3%
Rand - Euro
18.05
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.23
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.8%
Goud
1,781.12
-0.2%
Silwer
22.34
-0.9%
Palladium
1,779.50
-2.0%
Platinum
936.50
+0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,464
+0.2%
Alle aandele
70,980
+0.2%
Hulpbronne 10
66,827
+0.5%
Industriële 25
93,787
0.0%
Finansiële 15
14,025
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Oujongkerel wat hou van aktief wees
Ek hou van aktiewe dinge in die buitelig en om Suid Afrika te verken. Het al genoeg lande besoek om te weet SA is een van die beste plekke om te wees , ondanks vele uitdagings....
Die eem agter jou glimlag
Ek is n spontane mens Hou van nuwe vriende em beslis die persoon wat n glimlag op jou gesig sal sit Mal oor buitelewe en mense. Soek vriende om saam die dinge wat lekker is in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot