AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9822
48,00
CORN
30 Mrt
-
4145
-6,00
SOYA
30 Mrt
-
8640
-25,00
SUNS
30 Mrt
-
8780
-39,00
WEAT
30 Mrt
-
6695
16,00
WMAZ
30 Mrt
-
3846
-5,00
YMAZ
30 Mrt
-
4021
-6,00
Deel

Tegno-toestel ontwikkel om vrugtevlieë te troef

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Slim snuffelaar. ’n Elektroniese e-neusstelsel word ontwikkel om die chemiese spoor van vrugtevlieë na te volg. FOTO: UNIVERSITEIT VAN THESSALY
Slim snuffelaar. ’n Elektroniese e-neusstelsel word ontwikkel om die chemiese spoor van vrugtevlieë na te volg. FOTO: UNIVERSITEIT VAN THESSALY

Die mikpunt is om te keer dat vrugtevlieë ongevraag saam met invoervrugte van een land na ’n ander verskeep word. Die e-neus-projek word tans gesamentlik aangepak deur die Benakifitopatologiese instituut in Griekeland en die Italiaanse maatskappy PCA Technologies.

As ’n eerste stap het die navorsers die chemiese reukprofiele van verskillende soorte vrugtevlieë saamgestel. Daarna is gevorderde rekenaartegnologie gebruik om sensors te leer hoe om dié reuke waar te neem by vrugte wat met vrugtevlieë besmet is.

“Ons wil vasstel of ’n mens sodoende kan agterkom wanneer vrugtevlieë in ’n koelhouer is, en selfs watter soort spesie teenwoordig is,” sê prof. Nikos Papadopoulos, professor in toegepaste entomologie aan die Universiteit van Thessaly in Griekeland.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.83
+1.5%
Rand - Pond
22.08
+1.0%
Rand - Euro
19.44
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.96
+1.2%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Platinum
986.79
+1.9%
Palladium
1,472.44
+1.7%
Goud
1,982.05
+0.9%
Silwer
23.85
+2.2%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,089
+0.3%
Alle aandele
76,705
+0.3%
Hulpbronne 10
67,517
+1.3%
Industriële 25
103,222
-0.1%
Finansiële 15
15,634
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy Sien is wat jy kry, niks Meer nie maar ook niks minder ni
Want Ek word nie maklik vergeet Nie, n goeie herhindering, Kom Kyk en vind uit .Ek is Nie die tiepe wat oordeel en Dan nog demands rond slinger Nie,
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot