AFGRI
BEAN
23 Me
-
9010
27,00
CORN
23 Me
-
4896
10,00
SOYA
23 Me
-
9180
45,00
SUNS
23 Me
-
11244
149,00
WEAT
23 Me
-
8304
93,00
WMAZ
23 Me
-
4666
35,00
YMAZ
23 Me
-
4741
-6,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Me
-
168,05
3,02
Ave Wool - RWS
13 Me
-
179,53
-4,62
Beeste A2/3
13 Me
-
62,31
1,46
Beeste AB2/3
13 Me
-
59,74
1,26
Beeste B2/3
13 Me
-
54,18
-1,02
Beeste C2/3
13 Me
-
49,36
1,98
Bevrore Hoender
13 Me
-
31,09
0,25
Bokkies (onder 30 kg)
13 Me
-
59,25
-12,01
Bokooie
13 Me
-
48,53
-2,68
Groot (meer as 40 kg)
13 Me
-
43,21
-1,79
Hoender (IQF)
13 Me
-
29,58
0,11
Medium (30-40kg)
13 Me
-
55,89
4,30
Pork Average
13 Me
-
27,45
0,15
Poultry Average
13 Me
-
30,77
0,18
Skaap A2/3
13 Me
-
95,1
-1,87
Skaap AB2/3
13 Me
-
78,75
-0,91
Skaap B2/3
13 Me
-
75,51
-0,87
Skaap C2/3
13 Me
-
70,69
-1,09
Speenkalf
13 Me
-
38,26
0,47
Spekvarke
13 Me
-
27,63
-0,20
Stoorlammers
13 Me
-
47,29
-0,99
Varkwors
13 Me
-
21,94
0,00
Vars Hoender
13 Me
-
31,64
0,19
Vleisvarke
13 Me
-
27,41
0,12

Tegnologie kan voedselsekerheid, ekonomie steun

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Ivan Meyer was een van die sprekers op die tweede hommeltuigkonferensie by Elsenburg. Foto: Verskaf
Dr. Ivan Meyer was een van die sprekers op die tweede hommeltuigkonferensie by Elsenburg. Foto: Verskaf
Dr. Ivan Meyer, Wes-Kaapse minister van landbou, het tydens sy departement se tweede hommeltuigkonferensie gesê nuwe tegnologie kan voedselsekerheid, die ekonomie en werkskepping steun.

Die tegnologie van die vierde nywerheidsrevolusie (4IR) kan volgens dr. Ivan Meyer, Wes-Kaapse minister van landbou, op ’n innoverende manier die grootte van Suid-Afrika se kosmandjie, die ekonomie en werkskepping steun.

Meyer was een van die sprekers op die tweede hommeltuigkonferensie, aangebied deur onder meer sy departement en die trust vir bedreigde natuurlewe, wat gister by Elsenburg begin het. Die konferensie sal nog vandag en môre plaasvind en deur 200 mense bygewoon word.

Volgens Meyer kan die regering die toepassing van 4IR-tegnologie in die landbousektor en staatsdepartemente bevorder.

“Ons besluit om nuwe tegnologie te omarm ten einde dienslewering en steun aan boere te verbeter, het daartoe gelei dat die departemente ’n leidende rol speel in die aanneem, bevordering en stimulering van die gebruik van hommeltuie.”

Dr. Janice Golding, programbestuurder vir natuur, klimaat en energie by die Verenigde Nasies se ontwikkelingsprogram en een van die sprekers op die konferensie, het gesê tegnologie speel ’n belangrike rol in die bevordering van volhoubare maatskaplik-ekonomiese ontwikkeling.

“Innoverende tegnologie soos hommeltuie is gereedskap wat gebruik kan word om die kosmandjie te laat groei, volhoubare grondbestuur te steun en die omgewing te help herbou. Die gebruik van sulke tegnologie in die landbou en bewaring moet aangemoedig word.

“Die landbousektor is kwesbaar weens die agteruitgang van ekostelsels en klimaatsverandering. Die sektor se vennootskap met die Wes-Kaapse provinsiale regering kan die uitbreiding van dié tegnologie na meer mense bespoedig.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.76
+0.5%
Rand - Pond
19.82
+0.1%
Rand - Euro
16.85
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.20
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,851.93
+0.3%
Silwer
21.78
+0.1%
Palladium
1,989.00
+1.0%
Platinum
960.00
+0.2%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,788
+1.3%
Alle aandele
68,367
+1.2%
Hulpbronne 10
74,616
+2.9%
Industriële 25
73,018
+0.1%
Finansiële 15
15,916
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil n spesiale mens ontmoet
Wil die land deurkruis, plekke sien en dit met iemand deel. Ek is redelik maklik en nie vol fiemies nie.
Kom ek wys jou n oulike girl..
Hi hi. Ek is n 26 meisie van Benoni. Ek jou van gym en shopping. Ek is maar n plain Jane, Hou van om te dans en lekker braai. Ek kom van die plaas lewe af ook. Ek studeer nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot