Hulle het Neural-Fly, ’n diepleermetode, ontwikkel wat dié outonome tuie kan help om onbekende windtoestande veilig aan te durf deur intyds ’n paar belangrike parameters van die tuie aan te pas.
Die bevindinge van ’n studie daaroor verskyn in die vaktydskrif Science Robotics.
Kyk hier na 'n video van hoe Neural-Fly werk: