AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Aartappelprys daal drasties binne twee weke

akkreditasie
Foto: Charl van Rooyen
Foto: Charl van Rooyen
Die aartappelprys het met 34% gedaal binne slegs twee weke in Oktober namate die beskikbare volume voorraad op markte toegeneem het.

In Oktober verlede jaar is net minder as 8 miljoen 10 kg-sakkies aartappels op nasionale markte verkoop. Die volume het daarna toegeneem en in Desember 2020 is bykans 10 miljoen sakkies landwyd verkoop. Mnr. Pieter van Zyl, landbou-ekonoom en hoof van dataontleding by Nile.ag, glo hierdie neiging gaan vanjaar voortgesit word. “Soos in 2020 behoort die prys ook toenemend onder druk te kom namate die volume toeneem.”

Die huidige daling in pryse is ’n normalisering nadat ’n buitengewoon lae volume aartappels in September op die nasionale markte verkoop is. Limpopo se oes was effens vroeër, maar weens rypskade vroeg in die seisoen was daar ’n insinking in lewering in September. Slegs 7 miljoen sakkies is in September op nasionale markte verkoop. Dis die laagste verkoopsvolume in ’n enkele maand sedert 2009. Dis 12,5% laer as in September 2020.

Moeilike bemarking in November

Van Zyl sê November gaan ’n moeilike maand wees om te bemark weens die hoër volumes. Sowat 9 miljoen sakkies kan bemark word. Gehalteprobleme is nog nie op die markte gesien nie, wat die waarskynlike afwaartse neiging in die prys effens sal teenwerk.

Die goeie prys regdeur September is volgens Van Zyl ’n teken dat die verbruiker bereid is om meer te betaal vir aartappels. Reeds in 2016 het die verbruiker sonder teenkanting meer as R100 vir ’n 10 kg-sakkie op die markte betaal. Dit was weer die geval in Oktober 2020 en ook in September vanjaar. “Ons bederf die verbruiker as ons relatief baie aartappels lewer.”

Volgens Aartappels Suid-Afrika het die prys sedert 5 Oktober, toe daar 640 550 sakkies op die markte beskikbaar was, van R85 per 10 kg-sakkie gedaal tot R56,10 per 10 kg-sakkie op 22 Oktober toe daar meer as 1 miljoen sakkies beskikbaar was. Die volume het dus met 56% toegeneem, terwyl die prys met 34% gedaal het.

Kontak Pieter van Zyl per e-pos by pietervz.potatoes@gmail.com vir nog inligting.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.48
+0.4%
Rand - Pond
21.48
+0.1%
Rand - Euro
18.42
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Goud
1,798.42
-0.3%
Silwer
23.21
+2.0%
Palladium
1,898.90
-2.4%
Platinum
1,021.00
-2.2%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
See,Bosveld en Kamp
My geloof is vir my baie belangrik, is spontaan, het ñ goeie sin vir humor. Reik uit na mede gelowiges en minder bevoorregtes. Ek is ñ baie liefdevolle persoon.
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot