AFGRI
BEAN
27 Jan
-
8110
232,00
CORN
27 Jan
-
3798
59,00
SOYA
27 Jan
-
8060
172,00
SUNS
27 Jan
-
9000,2
67,20
WEAT
27 Jan
-
5997
9,00
WMAZ
27 Jan
-
3547
37,00
YMAZ
27 Jan
-
3650
31,00
AMT
Beeste A2/3
14 Jan
-
56,61
2,35
Beeste AB2/3
14 Jan
-
54,81
1,61
Beeste B2/3
14 Jan
-
52,96
1,07
Beeste C2/3
14 Jan
-
46,06
-1,62
Bevrore Hoender
14 Jan
-
28,5
-0,41
Bokkies (onder 30 kg)
14 Jan
-
62,54
1,93
Bokooie
14 Jan
-
44,21
0,09
Groot (meer as 40 kg)
14 Jan
-
48,55
2,07
Hoender (IQF)
14 Jan
-
26
-1,55
Medium (30-40kg)
14 Jan
-
52,27
3,21
Pork Average
14 Jan
-
27,97
0,34
Poultry Average
14 Jan
-
27,83
-1,03
Skaap A2/3
14 Jan
-
83,51
-0,65
Skaap AB2/3
14 Jan
-
76,19
-0,44
Skaap B2/3
14 Jan
-
74,22
1,03
Skaap C2/3
14 Jan
-
69,25
-0,28
Speenkalf
14 Jan
-
40,35
-0,21
Spekvarke
14 Jan
-
27,93
-0,20
Stoorlammers
14 Jan
-
40,66
-0,02
Varkwors
14 Jan
-
22,58
0,42
Vars Hoender
14 Jan
-
29
-1,13
Vleisvarke
14 Jan
-
27,96
0,36
Wol (skoon)
14 Jan
-
172,35
-8,38

Bloubessies: Uitvoerboerdery binne etlike maande opgebou

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Die eerste fase van die Saronsberries-projek beslaan 40 ha. Dit behels meestal twee kultivars van Fall Creek, Blue Ribbon en FCM12-087 BiancaBlue, wat teen ’n stand van 4 500-5 500 plante/ha gevestig is. Die plante is in November 2021 gevestig en behoort teen September 2022 reeds kommersiële volumes te lewer.
Die eerste fase van die Saronsberries-projek beslaan 40 ha. Dit behels meestal twee kultivars van Fall Creek, Blue Ribbon en FCM12-087 BiancaBlue, wat teen ’n stand van 4 500-5 500 plante/ha gevestig is. Die plante is in November 2021 gevestig en behoort teen September 2022 reeds kommersiële volumes te lewer.

Die jongste bloubessieprojek in die Wes-Kaap, Saronsberries, sal in Februarie 2027 nagenoeg 5 000 ton bloubessies uitvoer as alles volgens plan verloop. Selfs teen 50% van die huidige plaashekprys sal dit ’n inkomste van sowat R250 miljoen vir die besigheid verseker en terselfdertyd meer as 3 000 nuwe werkgeleenthede by Tulbagh in die Wes-Kaap skep. Om só ’n boerdery te vestig, behels egter meer as die R1,5 miljoen/ha vestigingskoste.

Vir die breinkrag agter Saronsberries het dit gesamentlik ’n eeu van ervaring en duur lesse gekos om die nodige tegniese produksiekennis, onderhandelingsvernuf en sakeverhoudings op te bou om binne slegs 12 maande ’n konsep te ontwikkel, ’n afsetpunt vir die bessies te verseker, beleggers te oortuig van die lewensvatbaarheid van die projek en die eerste fase van die ontwikkeling te doen.

Die eerste fase beslaan 40 ha en is teen einde November afgehandel. Die tweede fase sal nog 40 ha beslaan en behoort teen einde 2022 klaar te wees. Die hele projek sal uiteindelik 200 ha bloubessies beslaan.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.33
+0.1%
Rand - Pond
20.56
+0.5%
Rand - Euro
17.16
+0.5%
Rand - Aus dollar
10.84
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+0.3%
Goud
1,809.93
-0.5%
Silwer
23.15
-1.6%
Palladium
2,323.00
-0.5%
Platinum
1,026.50
-0.8%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
66,368
-1.5%
Alle aandele
72,760
-1.4%
Hulpbronne 10
74,286
-1.3%
Industriële 25
89,884
-1.7%
Finansiële 15
14,754
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kyk war gebeur
Ek het n saggesardheid Hou van die buite lewe en die natuur Wil nie in n stad bly nie Stap graag
Wees net jouself.
Ek is soms nie n maklike men's nie, maar ek love om grap of 2 te maak. Ek het geleer deur al my voute en leer nou nog. Soms maak dit jou te hart. Ek is n plain men's...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot