AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Botswana sluit by SKV aan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Brand Republic
Foto: Brand Republic
Botswana se sitruskwekers sal nou saam met kwekers van Suid-Afrika, Eswatini en Zimbabwe deel van die Suider-Afrikaanse Sitruskwekersverening (SKV) vorm en die ledetal van dié organisasie opskuif tot 1 564.

Mnr. Justin Chadwick, uitvoerende hoof van die SKV, sê hierdie lidmaatskap sal help om kwekers in Botswana se langtermynwinsgewendheid en volhoubaarheid te bevorder deur verbeterde toegang tot globale markte, kostedoeltreffende produksie van hoëgehalte vrugte te optimaliseer en bedryfsbronne beskikbaar te stel, onder meer die nuutste navorsing van die sitrusnavorsingsinstituut.

Daar is tans 164 sitruskwekers in Botswana, waarvan 94% kleinboere is wat boer op minder as 5 ha. Die bedryf voorsien sowat 1 000 werksgeleenthede en 75% van die werknemers is vroue.

Chadwick sê die SKV is opgewonde om Botswana se kwekers by die vereniging te verwelkom. “Om kleinskaalse kwekers te steun is een van die grootste kwessies waarop ons klem plaas. Ons sien daarna uit om ons kennis en kundigheid met Botswana se kwekers te deel.

“Suider-Afrikaanse kwekers raak al hoe meer bekend vir die uitstekende gehalte van hul vrugte, wat die produk is van ’n groot belegging in navorsing en innovasie gedurende die afgelope paar jaar. Ons sien daarna uit om die SKV se teenwoordigheid in Afrikalande uit te brei.”

Mnr. Johan van Vuuren, bedryfsbestuurder by Selebi Phikwe Citrus, een van die grootste sitrusplase in Botswana, sê lidmaatskap van die SKV ontsluit geleenthede vir Botswana se sitruskwekers. “Ons boere en werkers het verskeie probleme met toegang tot belangrike bedryfsbronne wat die bedryf se groei kan bevorder. Deur deel van die SKV te word, sal ons nou meer toegang tot dié bronne asook die nodige steun hê. Ons sien daarna uit om die SKV as ’n platform te benut waar kennis gedeel en geabsorbeer kan word.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.49
+0.3%
Rand - Pond
21.48
+0.1%
Rand - Euro
18.40
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.89
+0.5%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,795.44
-0.4%
Silwer
23.14
+1.7%
Palladium
1,901.53
-2.2%
Platinum
1,019.50
-2.4%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Sonder die romantiek is mens maar net n halwe mens
Ek is eerlik, gemaklik, sin vir humor, lief vir die lewe, positief, leef gesond en lief vir die natuur en veral enige diere
Kom ons vat n kans
Ek is mense mens, my kind en familie en vriende is my alles, kwaliteit tyd saam n mens se geliefdes is kosbaar.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot