AFGRI
BEAN
30 Me
-
8670,4
45,40
CORN
30 Me
-
4373
78,00
SOYA
30 Me
-
7805
-10,00
SUNS
30 Me
-
8250
-77,00
WEAT
30 Me
-
6659
50,00
WMAZ
30 Me
-
3719,2
53,20
YMAZ
30 Me
-
3810
45,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Brand by Robertson-kelder veroorsaak geringe skade

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hierdie foto's van die brand by Robertson Winery se produksiefasiliteit is wyd op sosiale media rondgestuur
Hierdie foto's van die brand by Robertson Winery se produksiefasiliteit is wyd op sosiale media rondgestuur
’n Brand het vandag in een van Robertson Winery se primêre produksie-aanlegte uitgebreek.

’n Brand wat oor middagete in een van Robertson Winery se primêre produksie-aanlegte uitgebreek het, behoort nie ’n invloed te hê op die naderende parstyd nie.

Mnr. Rianco van Rooyen, keldermeester, sê hulle weet nog nie wat die brand veroorsaak het nie.

“Dit het rof gelyk weens die swart rook, maar gelukkig was die brandweer gou op die toneel en almal het goed saamgewerk om dit spoedig in bedwang te kry.”

Volgens hom het hulle sedertdien al deur die aanleg gestap. Dit is oorkant die pad van Robertson Winery geleë is en hulle verwerk jaarliks sowat 1 000 ton druiwe in dié aanleg.

robertson winery
Hierdie foto's van die brand by Robertson Winery se produksiefasiliteit is wyd op sosiale media rondgestuur

“Dis donker daarbinne en alles is vol roet, maar ons kon klaar sien sowat 90% van die pompe makeer niks nie, die tenke en elektronika is ook nie beskadig nie en selfs die leë vate in die gebou het niks oorgekom nie. Die versekering sal môre kom kyk en dan sal ons bepaal of daar skade aan die verkoelingstelsel is.”

Van Rooyen sê daar was geen wyn, verpakkingsmateriaal of bottels in die gebou nie.

“Dis nooit lekker as so iets gebeur nie, maar dit lyk tans erger as wat dit is. Dit sal ons glad nie raak nie en ons pars sal middel Februarie kan voortgaan soos gewoonlik.” 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.76
-0.5%
Rand - Pond
24.54
-1.0%
Rand - Euro
21.20
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.93
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.7%
Platinum
1,033.16
+0.3%
Palladium
1,440.38
+0.8%
Goud
1,954.18
+0.6%
Silwer
23.26
+0.4%
Brent-ruolie
77.07
+0.2%
Top-40
71,895
+0.6%
Alle aandele
76,944
+0.4%
Hulpbronne 10
68,292
+0.6%
Industriële 25
106,950
+0.7%
Finansiële 15
14,561
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Liefde voll
Eerlik opregte liefde volle persoon. Lief vir natuur en diere. Hou van still plattelandse lewe. Hard werkend en nog volle lewe gee my alles vir die regte persoon. Aanvaar my met...
Wonderwerke vir Liefde....
Leer my ken om uit te vind. daar is baie! Ek hou van te veel dinge, die natuur en nuwe uitdagings. Stap in die berge, kamp onder die sterre. n motorfiets - en laat slaap is ook...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot