AFGRI
BEAN
01 Des
-
9254
0,00
CORN
01 Des
-
4489,4
-18,60
SOYA
01 Des
-
10408
0,00
SUNS
01 Des
-
10855
-62,00
WEAT
01 Des
-
6646
0,00
WMAZ
01 Des
-
5141
10,00
YMAZ
01 Des
-
5001
4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

CIP-Matilde, ’n aartappel bestand teen laatroes

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Aartappelboere van Peru wat toenemend verliese ervaar weens laatroes-skade, is opgewonde oor die nuwe kultivar PIC-Matilde wat weerstand bied teen die siekte. Verskeie wilde aartappelkultivars wat in Peru voorkom, is oor die afgelope dekade gebruik om die kultivar te ontwikkel wat bestand is teen die laatroesswam Phytophthora infestans. Foto: Verskaf
Aartappelboere van Peru wat toenemend verliese ervaar weens laatroes-skade, is opgewonde oor die nuwe kultivar PIC-Matilde wat weerstand bied teen die siekte. Verskeie wilde aartappelkultivars wat in Peru voorkom, is oor die afgelope dekade gebruik om die kultivar te ontwikkel wat bestand is teen die laatroesswam Phytophthora infestans. Foto: Verskaf
Ná tien jaar se ontwikkeling saam met produsente in Peru is ’n nuwe aartappelkultivar uit oeroue aartappels ontwikkel wat teen laatroes bestand is.

Laatroes op aartappels is ’n windgedraagde Phytophthora-swam wat aartappel-aanplantings binne dae kan uitwis. Die Ierse aartappel-hongersnood van 1845 tot 1852 is deur laatroes veroorsaak. Die siekte is steeds ’n groot gevaar in die meeste lande waar aartappels geproduseer word. Produsente moet soms tot ses maal ’n maand swamdoders toedien om te keer dat hul oeste tot niet gaan.

Te danke aan tien jaar se navorsing en ontwikkeling deur die Internasionale Aartappelsentrum (CIP) en die gewastrust het ’n nuwe kultivar, CIP-Matilde, die lig gesien. Dié kultivar is weerstandbiedend teen die laatroesswam Phytophthora infestans, en is volgens die navorsers die beste van vyf goeie weerstandbiedende kultivars wat die CIP en gewastrust ontwikkel het.

Gerig op voedselsekerheid

Hierdie kultivar sal volgens die internasionale verdrag op plantteelmateriaal vir voedsel en die landbou aan organisasies in veral Afrika en Suid-Amerika versprei word om in hul eie kultivar-ontwikkelingsprogramme te gebruik met die oogmerk om voedselsekerheid in kwesbare gemeenskappe te verseker.

Die kultivar is oor die afgelope dekade uit verskeie wilde kultivars geteel wat natuurlik in Peru voorkom. Laatroes, volgens die PIC, raak ’n al hoe groter probleem reg oor die wêreld soos die gemiddelde maksimum temperature wêreldwyd toeneem.

Die laatroesswam floreer in ’n warm, klam klimaat en is daarom nie ’n groot probleem in meeste produksiestreke van Suid-Afrika nie. Die siekte kom soms in die KwaZulu-Natalse Middelland en in sekere dele van die Vrystaat voor. Tans is die A2-paringstipe van die swam nog nie in Suid-Afrika teenwoordig nie, wat die risiko verder verlaag.

Die kultivar sal dus nie groot verandering in produksie in die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf bring nie. Die kultivar kan wel in die res van Afrika ’n groot uitwerking hê op produksie in lande waar dit tot nou nie moontlik was om met aartappels te boer nie. Dit kan moontlik ’n uitwerking hê op die winsgewendheid van lonende uitvoermarkte.

Vir meer inligting, besoek: https://www.croptrust.org/blog/the-future-of-food-is-wild/

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.14
+0.4%
Rand - Pond
20.74
+0.2%
Rand - Euro
17.91
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.71
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.9%
Goud
1,780.38
+0.7%
Silwer
22.26
+0.3%
Palladium
1,922.46
+1.8%
Platinum
1,044.87
+0.7%
Brent-ruolie
86.97
+3.1%
Top-40
69,825
+1.8%
Alle aandele
76,159
+1.8%
Hulpbronne 10
75,247
+2.5%
Industriële 25
92,571
+2.3%
Finansiële 15
16,376
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wie weet
Ek dink ek is maklik om oor die weg te kom. Is baie getrou eerlik opreg . Ek is nie opsoek na lekker tyd! Ook nie om jou tyd te mors.
Opsoek na lekker geselskap
As jy my eers beter leer ken sal jy nie genoeg van my kry nie. Ek is n rustige vrou opsoek na lekker geselskap
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot