AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9714
0,00
CORN
29 Mrt
-
4671
0,00
SOYA
29 Mrt
-
8192
0,00
SUNS
29 Mrt
-
8660
0,00
WEAT
29 Mrt
-
6654
0,00
WMAZ
29 Mrt
-
3990
0,00
YMAZ
29 Mrt
-
4053
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Die onontdekte juwele van die Agulhas-wyndriehoek

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Sijnn, een van die wynkelders in die Agulhas-wyndriehoek. Die kelder lê in die boonste, oostelike deel van die driehoek. Foto’s: VERSKAF
Sijnn, een van die wynkelders in die Agulhas-wyndriehoek. Die kelder lê in die boonste, oostelike deel van die driehoek. Foto’s: VERSKAF

Die eerste wingerde aan Afrika se suidelikste kus is in die laat 1990’s tussen die koringlande en skaapweidings van die Elim-omgewing geplant. Daarna het die koppies bo Gansbaai gevolg, al met die Breërivier naby Malgas langs en teen die hange van Napier se Akkedisberg. Dit is een van Suid-Afrika se meer ekstreme wingerdbou-streke, met wingerdwortels wat in oeroue, eiesoortige gronde staan en stokke wat daagliks deur yskoue seewinde gekasty word.

Tog het Sauvignon blanc, Semillon en Shiraz van hierdie gebied gou wynkenners se aandag getrek. Nou het agt produsente van die streek hande gevat om die Agulhas-wyndriehoek (AWT) te vorm, ’n samewerkingspoging waarby produsente én verbruikers baat behoort te vind. Die doel van die AWT is eenvoudig: Om meer wyn te verkoop en, soos die vraag groei, ook die pryse te verhoog, sê mnr. André Morgenthal, bestuurder van die AWT. Die model is geskoei op die sukses van die Ou Wingerd-projek, wat Morgenthal ook bestuur.

Hoewel Morgenthal al jare lank broei aan ’n plan om die gebied op die spreekwoordelike map te sit, was die idee vir ’n driehoek dié van die wynmaker Bruce Jack, wat “almal so ’n bietjie geboelie het” om betrokke te raak by die AWT. Met ’n geografiese driehoek kon hulle meer produsente by die AWT insluit, wat beter was vir almal se sakke (die lede betaal ’n maandelikse tarief). Hulle het egter seker gemaak die gebied is van só ’n aard dat daar ’n sterk verband tussen die lede is.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.14
-0.2%
Rand - Pond
22.32
-0.1%
Rand - Euro
19.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.12
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.3%
Platinum
963.75
+0.4%
Palladium
1,438.99
+1.6%
Goud
1,960.48
-0.2%
Silwer
23.35
+0.1%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
70,865
0.0%
Alle aandele
76,480
0.0%
Hulpbronne 10
66,658
0.0%
Industriële 25
103,311
0.0%
Finansiële 15
15,614
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
Kom ons skryf ons eie roman
Wel ek hou van baie lag, dus vriendelik. Ek is energiek en wil nog die lewe geniet. Hou van stap en soms oefen as tyd dit toelaat. Hou van die buitelewe en natuur. Geniet dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot