AFGRI
BEAN
05 Des
-
9237
0,00
CORN
05 Des
-
4511
0,00
SOYA
05 Des
-
10500
0,00
SUNS
05 Des
-
10920
0,00
WEAT
05 Des
-
6716
0,00
WMAZ
05 Des
-
5064
0,00
YMAZ
05 Des
-
4900
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Durbanville-wynroete herleef te midde van pandemie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Durbanville-wynroete bied iets vir almal. Foto: Michelle van der Spuy
Die Durbanville-wynroete bied iets vir almal. Foto: Michelle van der Spuy
’n Behoefte aan ’n sentrale liggaam wat inligting oor die Durbanville-wynvallei kan deurgee en geleenthede vir die vallei as ’n bestemming en wynroete kan skep, het daartoe gelei dat die Durbanville-wynvallei-assosiasie, wat sedert 2018 onaktief was, nou die Durbanville-wynroete laat herleef.

Me. Natasha de Villiers, bestuurder van die Durbanville-wynroete, sê die Durbanville-wynvallei is ’n klein wynroete. Die assosiasie was onaktief omdat baie van die plase besluit het om op individuele bemarking te konsentreer. “Hoewel die Durbanville-plase sterk bemarkingsveldtogte gehad het, was daar tog ’n behoefte om as ’n eenheid verteenwoordig te word.”

Dié roete se wynplase sal nou saamwerk aan veldtogte soos Dine Durbanville, Soup and Sip. “Om die Durbanville-wynvallei onder ’n sambreel te bemark, bevestig die krag en impak van dié eenheid.”

De Villiers sê daar word tans gekonsentreer op kleiner, intieme geleenthede wat in ooreenstemming met covid-19-maatreëls aangebied word. “Die bemarkingsbene van Durbanville is gebou op Drink Durbanville, Dine Durbanville en Discovery Durbanville en ons beklemtoon die unieke en gehaltegedrewe produkte wat Durbanville bied.”

Sy sê net soos baie kelders en restaurante in ander streke het Durbanville deurgeloop onder die drankverbod en grendeltydperk en het dit groot finansiële implikasies gehad. “Gelukkig het ons plaaslike omgewing ons deurgedra en die ondersteuning van ons locals was fantasties. Hul ondersteuning word steeds waardeer. Ons is dankbaar dat geen van ons plase of plaasrestaurante hul deure gesluit het nie.”

Die kameraadskap tussen die onderskeie plase op die wynroete is volgens haar hiervoor te danke. “Ons is eerlikwaar ’n gemeenskap. Ons roete tree soos ’n familie op en niemand skroom om sy buurman te help nie. Ek glo dit is wat bygedra het tot ons vallei se sukses die afgelope maande.”

Sy vertel die Durbanville-wynroete bied iets vir almal. “Ons is toegespits op gasvryheid en konsentreer daarop om besoekers weer en weer te verwelkom. Ons het van die beste Sauvignon blanc in die land, puik Pinotage en fantastiese vonkelwyn.

“Ons restaurante in die vallei staan ook nie terug nie, soos met Dine Durbanville in September bewys is. Ons verskeidenheid restaurante maak voorsiening vir families, vriende of kontemporêre ervarings.

“Discover Durbanville bied natuurliefhebbers die geleentheid om ons bergfietsroetes, wynsafari’s of unieke besienswaardighede te geniet.”Besoek https://durbanvillewine.co.za/ vir nog inligting.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.30
+1.4%
Rand - Pond
21.35
-0.1%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.83
-0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,808.44
+0.6%
Silwer
23.28
+0.5%
Palladium
1,909.27
+0.5%
Platinum
1,025.00
+0.5%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
0.0%
Alle aandele
74,323
0.0%
Hulpbronne 10
74,020
0.0%
Industriële 25
91,592
0.0%
Finansiële 15
15,398
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom kook saam met my!
Ek is skerp. Nooit n vervelige oomblik. Jy gaan baie lag as jy my ontmoet. Jy moet asb net nie rook nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot