AFGRI
BEAN
28 Mrt
-
9704,8
87,80
CORN
28 Mrt
-
4540,4
45,40
SOYA
28 Mrt
-
8240
100,00
SUNS
28 Mrt
-
8710
57,00
WEAT
28 Mrt
-
6743
201,00
WMAZ
28 Mrt
-
3877
-11,00
YMAZ
28 Mrt
-
4082,40
12,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Grootmaatwyn moet reg bestuur word

Die wynbedryf moet volumes bestuur en toesien dat dit 'n duidelike handelsmerk aan die wêreld kommunikeer wat met gehalte verbind word.

Alhoewel daar in 2013 ’n nuwe rekord vir wynuitvoere gestel is, is dit kommerwekkend dat die grootste deel van hierdie groei te danke is aan grootmaatwynuitvoere. Wynuitvoere in 2013 het die 2012-rekord met 26% oorskry met ’n totale volume van 525,7 miljoen liter.

Mnr. Phillip Retief, die hoofuitvoerende beampte van Van Loveren, het by Nedbank en VinPro se inligtingsdag gesê dat die mark taamlik in Suid-Afrika se guns was verlede jaar: “Ons het ’n rekordoes gehad in ’n jaar wat daar ’n produksietekort was in Europa. Ongelukkig het die tekort in Europa nie tot beter pryse vir grootmaatwyne gelei nie.”

Die realiteit is egter dat Suid-Afrika se grootmaatwyn tans die goedkoopste ter wêreld is. Volgens die Ciatti-wynprys indeks van 2013 het Suid-Afrikaanse grootmaat-witwyne vir die goedkoopste verhandel teen 51 Amerikaanse sent per liter en grootmaat-rooiwyne vir die tweede goedkoopste teen 71 Amerikaanse sent per liter.

Retief blameer die die gesegmenteerde aard van die Suid-Afrikaanse wynbedryf vir die situasie: “Ons is 'n relatiewe klein bedryf vergeleke met van hierdie ander wêreldspelers, so dit behoort teoreties vir ons maklik te wees om saam beter pryse vir ons wyne te beding.”

Nuwe neiging
Verlede jaar se rekordoes het ook bygedra tot die groot wynpoel verlede jaar. Verder is daar ’n nuwe neiging van Europa om meer grootmaatwyn in te voer om sy eie bedryf te bou en werk te skep.

Aan die positiewe kant het die pryse vir Suid-Afrikaanse grootmaatwyne relatief stabiel gebly teenoor pryse vir grootmaatwyne van Australië, Chili, Frankryk en Spanje, meen Stephen Rannekleiv van Rabobank. Hy het bygevoeg dat Spanje nou met ’n groot inventaris sit waarvan hulle ontslae moet raak en dit kan die wêreld se grootmaatwynpryse afdruk.

Mike Veseth, wynredakteur van The Wine Economist, voel dat die Suid-Afrikaanse bedryf nie te bekommerd moet wees oor die situasie nie: “Die grootmaatwynmark en die verpakte mark is twee verskillende markte. Om grootmaatwynverkope af te stoot gaan nie noodwendig lei tot meer verkope in die verpakte mark nie.” 

Die grootmaatwynmark moet egter nie die beeld van die bedryf skade doen nie, want dit kan 'n negatiewe impak op pryse van verpakte wyn hê. “Julle wil nie in dieselfde bootjie as Australië wees wat te veel wyn produseer en dan elke jaar met laer pryse tevrede moet wees nie. Die bedryf moet dus volumes bestuur en seker maak dat dit 'n duidelike handelsmerk aan die wêreld kommunikeer wat met goeie gehalte verbind word."

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.16
+0.8%
Rand - Pond
22.41
+0.4%
Rand - Euro
19.69
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
963.03
-0.5%
Palladium
1,420.35
+1.0%
Goud
1,973.05
+0.8%
Silwer
23.34
+1.1%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,445
+0.9%
Alle aandele
76,047
+1.0%
Hulpbronne 10
66,460
+2.3%
Industriële 25
102,327
+0.1%
Finansiële 15
15,628
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Kom ons sien wat die toekoms inhou..
Saggeaard met 'n passie vir my medemens, ambiseus en geniet die mooi in die lewe. Altyd gereed vir 'n nuwe uitdaging.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot