AFGRI
BEAN
30 Nov
-
9338,8
40,80
CORN
30 Nov
-
4494
-26,00
SOYA
30 Nov
-
8960
59,00
SUNS
30 Nov
-
10930
44,00
WEAT
30 Nov
-
6780
-26,00
WMAZ
30 Nov
-
5131
-150,00
YMAZ
30 Nov
-
5000,2
-120,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Hortgro nie bewus van ‘vrot’ vrugte by Kaapstad-hawe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
'n Skip in die Kaapstadhawe. Foto: Alani Janeke
'n Skip in die Kaapstadhawe. Foto: Alani Janeke
Die sagtevrugtebedryfsorganisasie Hortgro is nie bewus van enige vars produkte wat by Kaapstad-hawe ‘vrot geword’ en ‘weggeggooi’ moes word, soos die naweek in Rapport berig is nie.

Hortgro, verteenwoordiger van die Suid-Afrikaanse kern- en steenvrugbedryf, is nie bewus van enige vars produkte wat “vrot geword” en “weggeggooi” moes word soos die naweek in Rapport berig is nie, maar kan bevestig dat daar kwessies by Kaapstad-hawe is wat tot probleme met gehalte lei, sê mnr. Anton Rabe, uitvoerende direkteur van Hortgro.

Volgens hom beïnvloed probleme by die hawe die raklewe van vrugte en dit plaas bemarkingsprogramme in die algemeen onder druk.

Rapport het berig dat R1 miljard se uitvoervrugte weens probleme by Kaapstad-hawe nie hierdie seisoen hul markte in die Noordelike Halfrond sal bereik nie.

Dié bedrag is verkry uit ’n vooruitskatting deur Hortgro wat alle moontlike probleme waarmee die bedryf by Kaapstad-hawe gekonfronteer kan word, soos onder meer wind en mis, globale druk en ekstra koste, in ag geneem het en voorspel het dat ’n verlies van R1 miljard met die uitvoer van kern- en steenvrugte moontlik is.

Hortgro het verskeie stappe gedoen om verligting vir die sagtevrugtebedryf te bring. Die organisasie vergader weekliks met belanghebbendes oor kwessies soos vertragings en die beskikbaarheid van vraghouers. Daar word reeds planne beraam om te verseker dat die nodige infrastruktuur en onderhoud by die hawens gereed is. Daar is ook ’n proses begin om alle belangegroepe byeen te bring sodat voorstelle ter tafel gelê kan word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.99
+0.1%
Rand - Pond
20.27
+0.2%
Rand - Euro
17.51
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,751.80
+0.1%
Silwer
21.61
+1.7%
Palladium
1,863.50
+1.3%
Platinum
1,029.00
+2.3%
Brent-ruolie
83.03
-0.2%
Top-40
68,564
+2.6%
Alle aandele
74,828
+2.3%
Hulpbronne 10
73,434
+2.9%
Industriële 25
90,489
+2.8%
Finansiële 15
16,396
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom. Ons skryf ons eie roman
Ek is Baie pisetiewe men's wat Al's Kan bied wat jy nie het nie kook goed braai leke kuier leke maak die beste koffie in die oggend
Lekker kuiermaat
Ek dink ek kom maklik met die meeste mense oor die weg en het n baie goeie sin vir humor soms bietjie aweregs. .Ek is spontaan en het n goeie algemene kennis . EK hou van...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot