AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9822
48,00
CORN
30 Mrt
-
4145
-6,00
SOYA
30 Mrt
-
8640
-25,00
SUNS
30 Mrt
-
8780
-39,00
WEAT
30 Mrt
-
6695
16,00
WMAZ
30 Mrt
-
3846
-5,00
YMAZ
30 Mrt
-
4021
-6,00
Deel

Hupstoot vir heuningbostee

Elke rand wat deur die heuningbosteebedryf aan bemagtiging en navorsing bestee word sal beloon word met R1 van die Wes-Kaapse landbou-departement.

Die heuningbosteebedryf het verlede week ‘n onverwagse hupstoot gekry toe die Wes-Kaapse minister van landbou aangekondig het sy departement sal R1 gee vir elke R1 waarmee die bedryf vorendag kom vir bemagtiging en navorsing.


Mnr. Gerrit van Rensburg, provinsiale landbouminister, het op die heuningbosteebedryf se strategiese seminaar op George gesê dié bedryf mag klein wees, maar dit hou potensiaal vir die toekoms in.

Suid-Afrika het ‘n mededingende voordeel met plaaslike produkte soos heuningbostee en moet die geleenthede wat dit bied aangryp.


Die bedryf het bymekaar gekom om onder meer hul sakemodel te bespreek e. Die Suid-Afrikaanse Heuningbostee-vereniging (Sahta) het ‘n strategie ontwikkel om navorsing en ontwikkeling, bemagtiging en tegnologie-oordrag, markontwikkeling, die bestuur van natuurlike hulpbronne en die plasing en kapasiteit van die bedryf te ontwikkel.


10 Maart 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
+1.6%
Rand - Pond
22.07
+1.0%
Rand - Euro
19.43
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.96
+1.2%
Rand - Jen
0.13
+1.4%
Platinum
986.00
+1.8%
Palladium
1,457.22
+0.6%
Goud
1,980.94
+0.9%
Silwer
23.90
+2.5%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,089
+0.3%
Alle aandele
76,705
+0.3%
Hulpbronne 10
67,517
+1.3%
Industriële 25
103,222
-0.1%
Finansiële 15
15,634
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Liefte is n wenner!
Hou van nuwe plekke sien dinge saam doen, saam lag en net memories maak ek wil settle en is ernstig daaroor.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot