AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Inligtingdag: Hoe gaan uieboere in die toekoms geld maak?

akkreditasie
Foto ter illustrasie. Foto: Verskaf
Foto ter illustrasie. Foto: Verskaf
Met stygende insetkoste en toenemende druk op die boer se aandeel van die verbruiker se besteding lyk die toekoms vir groenteboere onseker.

Volgens die Nasional Landboubemarkingsraad het ’n kilogram uie die verbruiker in 2010 gemiddeld R8/kg gekos en in 2021 R10/kg, wat ’n 25%-toename verteenwoordig. ’n Uieprodusent in die distrik Ceres, een van die drie groot uie-produksiestreke in Suid-Afrika, het in 2010 R3,50/kg ontvang en in 2021 R4,50, wat ’n toename van 28,5% verteenwoordig. Die prys van diesel in 2010 was tussen R6,50/liter en R7,50/liter en vandag raak-raak daardie prys aan R20/liter. Dis ’n styging van nagenoeg 300%. Tesame met dit het kunsmis se prys het slegs vanjaar deur die dak geskiet. Dis maar twee van talle insetkostes wat die piepklein marge van groenteboere opvreet.

Om uiteindelike bankrotskap weens die krimpende marges te verhoed, is produsente genoodsaak om skaalekonomie na te jaag. Hoewel die prys van sommige insette met tot 300% toegeneem het, het produsente dit reggekry om hul produksiekoste goed in toom te hou, maar dit het steeds ver meer as bloot die inflasiekoers gestyg. Die plaashekprys van uie het van 2020 tot 2021 met 5,65% gestyg, presies gelykstaande aan inflasie. Die produsente moes dus hard werk om steeds winsgewend te kon boer, maar dit raak nou bykans onmoontlik om die stygings hoër as inflasie met meer doeltreffendheid en meer tonne per hektaar teen te werk.

Om alternatiewe oplossings vir die kosteknyptangprobleem te soek, het die produsente van Korkom, die uie-en-aartappelprodusente-organisasie van die distrik Ceres in die Wes-Kaap, besluit om ’n inligtingsdag op 23 Februarie aan te bied. As deel van die dag sal ’n paneelbespreking plaasvind.

Chris Burgess, uitvoerende redakteur van Landbouweekblad, sal die paneelbespreking lei. Die paneellede is dr. Johan van Deventer, voormalige besturende direkteur van Freshmark, mnr. Dawie Maree, ekonoom by FNB, en mnr. Jannie Moolman, uitvoerende hoof van Agri Wes-Kaap. Korkom het ook produsente van die ander twee groot uieproduksiestreke se produsente-organisasies, die Noord-Kaap-uieprodusente en Noordelike Uie-komitee genooi om die sessie by te woon.

Hou Landbouweekblad se sosiale media dop vir die hutsmerk, #OnsUieToekoms op 23 Februarie om regstreekse kommentaar uit die bespreking te volg. Daar sal op Landbou.com in en Landbouweekblad berig word oor die oplossings wat tydens die dag bespreek word.

Navrae: Suretha Deetlefs: e-pos: korkom@breede.co.za

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.33
+1.1%
Rand - Pond
22.43
+1.0%
Rand - Euro
19.78
+0.9%
Rand - Aus dollar
12.24
+1.0%
Rand - Jen
0.14
+1.1%
Platinum
984.86
+1.3%
Palladium
1,457.49
+3.6%
Goud
1,951.36
+0.6%
Silwer
22.59
+0.9%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,749
+1.4%
Alle aandele
75,233
+1.3%
Hulpbronne 10
65,711
+0.1%
Industriële 25
101,704
+1.9%
Finansiële 15
15,289
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Maatjie vir n praat Jim
Eks eerlik opreg en het baie liefde wat ek kan bied hou van Kamp buielewe en sommer net rustig te verkeer
Kom ons vat 'n Kans
Ek is 'n vriendelike, eerlike en reguit mens. Hou nie van leuns en dinge wegsteek nie. Wat jy sien is wat jy kry. Treat me the way you want to be treated, . better Be Real!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot