AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Israeliese tegnologie: Spaar water en verbeter opbrengs

akkreditasie
Hierdie apparaat meet die uitsetting en inkrimping van die vrug. Die data word gebruik om die groeitempo van die vrugte te bepaal. Foto: Johan van der Merwe
Hierdie apparaat meet die uitsetting en inkrimping van die vrug. Die data word gebruik om die groeitempo van die vrugte te bepaal. Foto: Johan van der Merwe
In plaas daarvan om grondvog te meet om besproeiing te beplan, het Nulandis tegnologie na Suid-Afrika gebring wat vrugte se groeitempo gebruik om waterbehoefte te bepaal.

Met die Israeliese uitvinding SupPlant kan jy nou deurgaans die presiese groeitempo van jou vrugte en bome meet. Jy kan hiermee tot 30% water bespaar, maar, nog belangriker, jy kan maksimum kilogramme per hektaar produseer met elke liter besproeiingswater.

In sitrusboorde waar die SupPlant-toestelle en meegaande algoritmes ingespan is om die besproeiingskedulering te behartig, het die doeltreffendheid van waterverbruik met tot 30% verbeter.

In die 2017-’18 seisoen het ’n appelboord in Ceres 10% minder as die potensiële oes opgelewer nadat die SupPlant-tegnologie ná slegs vier weke uit die skedulering verwyder is.

Die SupPlant-tegnologie meet die uitsetting in inkrimping van die boom se stam, asook van die vrug. So word die groeitempo deurentyd bepaal.

Hierdie apparaat meet intyds die inkrimping en uitsetting van die boom se stam. Die data word met ’n algoritme verwerk om die groeitempo van die boom en dus die waterbehoefte te bepaal. Foto: Johan van der Merwe

Hierdie data, saam met weerdata wat op die perseel geneem word, word met ’n kragtige algoritme verwerk om presies te bepaal hoeveel besproeiing op watter tyd nodig is om optimale besproeiing vir vruggroei te gee.

Hierdie algoritme word eers vir ’n maand in jou besproeiingstelsel installeer terwyl jou normale besproeiingskedulering voortgaan sodat dit die spesifieke omstandighede en parameters van jou boord kan bepaal en dit met die groeitempo kan korreleer.

Hou Landbouweekblad dop vir die volledige artikel.

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe. Volg ons op Whatsapp om daaglikse landbounuus op jou selfoon te ontvang.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.54
+0.1%
Rand - Pond
21.57
-0.2%
Rand - Euro
18.48
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.92
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees net jouself
Wil graag die mooi in die lewe deel met iemand. Ek het n baie mooi hart so ontdek dit. Ek lewe voluit en maak die beste van die lewe.
Vrou wat soek na ware liefde en geluk.
Ek is deur ñ moeilike ryd maar dit maak my net sterker en positief vir die toekom voorentoe. Ek hou van stap en movies kyk. Ek hou niks van dronk partytjies en baklei nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot