AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
9998,4
-117,60
CORN
20 Mrt
-
4457,6
-43,40
SOYA
20 Mrt
-
8505
-103,00
SUNS
20 Mrt
-
9390
-248,00
WEAT
20 Mrt
-
6630
-41,00
WMAZ
20 Mrt
-
3950
-38,00
YMAZ
20 Mrt
-
4156
-27,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
0,00
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
0,00
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,00
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
0,00
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
0,00
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
0,00
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
0,00
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,00
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
0,00
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
0,00
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,00
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
0,00
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,00
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
0,00
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
0,00
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
0,00
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,00
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
0,00
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,00
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,00
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
0,00
Deel

Kan nuwe enttegniek Cavendish-piesangs red?

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die swam wat Fusarium-verwelking veroorsaak, het reeds wêreldwyd versprei en die grootskaalse vernietiging van Cavendish-piesangplantasties tot gevolg gehad. FOTO: ALTUS VILJOEN
Die swam wat Fusarium-verwelking veroorsaak, het reeds wêreldwyd versprei en die grootskaalse vernietiging van Cavendish-piesangplantasties tot gevolg gehad. FOTO: ALTUS VILJOEN

Deur embriotiese wortel- en lootweefsel afkomstig uit saad as basis te gebruik, het Britse wetenskaplikes dit vir die eerste keer reggekry om twee spesies eensaadlobbige, grasagtige plante te versmelt en saam te ent.

Só kan hulle voordelige eienskappe, soos siekteweerstandigheid of hitteverdraagsaamheid, van een grasagtige plantsoort na ’n ander oordra. Dit is tot dusver getoets op piesangs, uie, die tequila-agaveplant en dadelpalms, en dit lyk belowend vir koring en rys.

Die navorsing is gedoen deur die Cambridge-universiteit en die resultate het in die vaktydskrif Nature verskyn. Die enting van eensaadlobbige grasagtige plante was tot dusver ’n tameletjie, aangesien hul stamme nie ’n spesifieke soort weefsel, vaskulêre kambium, bevat wat die tegniek tipies moontlik maak nie.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.45
-0.2%
Rand - Pond
22.57
-0.9%
Rand - Euro
19.77
-0.4%
Rand - Aus dollar
12.36
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.1%
Platinum
987.11
+1.9%
Palladium
1,414.97
+0.2%
Goud
1,984.39
-0.3%
Silwer
22.42
-0.8%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
68,211
+1.8%
Alle aandele
73,714
+1.6%
Hulpbronne 10
65,094
+3.5%
Industriële 25
98,888
+1.9%
Finansiële 15
15,032
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Saam dinge aanpak !
Ek is n eerlikke opregte reguit man Hou nie van komplikasies nie Gryp die bul by die horings Hou van rondry en nuwe plekke plaaslik en oorsee besoek !! Positiewe uitkyk op lewe...
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot