AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Khoi, San ontvang R12,2 miljoen van rooibosbedryf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Amelia Genis
Foto: Amelia Genis
Die rooibosbedryf het verlede week R12,2 miljoen aan die nasionale KhoiSan-raad en Suid-Afrikaanse San-raad betaal.

Dié bedrag is die eerste betaling ingevolge ’n ooreenkoms wat in 2019 gesluit is om hierdie twee tradisionele gemeenskappe in staat te stel om voordeel te trek uit die kommersialisering van rooibos. 

Luidens ’n verklaring deur die Suid-Afrikaanse Rooibosraad is ’n deeglike administratiewe proses gevolg voor die betaling gemaak is.

Suid-Afrika vereis dat almal wat handel dryf met inheemse, biologiese bronne, soos rooibos, die voordele daarvan op ’n regverdige manier met tradisionele kennishouers moet deel. Onderhandelinge vir die bogenoemde ooreenkoms het in 2014 begin toe die Suid-Afrikaanse regering die Khoi en San as die regmatige tradisionele kennishouers van rooibos erken het.

Volgens die raad is die ooreenkoms enig in sy soort aangesien dit tussen ’n hele bedryf – pleks van spesifieke maatskappye – en tradisionele kennishouers gesluit is. Dit verseker dat ’n heffing van 1,5% volgens ’n enkele proses betaalbaar is op alle rooibos wat verkoop word. Dié heffing sal jaarliks in ’n trust betaal word.

Die aanwending van die geld sal deur die nasionale KhoiSan-raad en Suid-Afrikaanse San-raad bepaal word. Die primêre doel van die geld is om hierdie gemeenskappe op te hef. ’n Jaarlikse verslag met besonderhede oor die toewysing van die geld sal jaarliks aan die departement van bosbou, visserye en omgewingsake verskaf word om deursigtigheid te verseker.

Mnr. Martin Bergh, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Rooibosraad, sê die doel van die geld is om by te dra tot die verligting van armoede en die bewaring van voedselsekerheid.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.19
-0.6%
Rand - Pond
22.23
+0.0%
Rand - Euro
19.56
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.07
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.6%
Platinum
978.66
-0.6%
Palladium
1,407.98
-1.0%
Goud
1,985.21
-0.4%
Silwer
23.16
+0.2%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kuier lekker saam
Ek hou van musiek, braai, kuier met vriende, kamp, ens. Tipiese introvert kom daar tye waar ek bietjie alleen tyd nodig het, en ek gun dieselfde vir my vriendin. Ek werk hard en...
Let's go on an adventure
Afrikaans speaking divorced lady, ready to start the next chapter. Like the outdoors as well as cuddling on the couch.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot