Op die plaas, wat omskep is om herlewingslandboupraktyke toe te pas, is onder meer vrylopende varke, hoenders, eende, hase en bye, asook ’n stuk wingerd en ’n groot groente- en vrugtetuin.
Sy sê byeboerdery is hul eerste liefde, en die bye is ’n noodsaaklike deel van hul produksie, want hulle bestuif die vrugte- en groenteplante. Robertshaw maak ook plek vir wilde byeswerms en maak dikwels seker of hulle nog gesond is.
Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.