AFGRI
BEAN
30 Me
-
8670,4
45,40
CORN
30 Me
-
4373
78,00
SOYA
30 Me
-
7805
-10,00
SUNS
30 Me
-
8250
-77,00
WEAT
30 Me
-
6659
50,00
WMAZ
30 Me
-
3719,2
53,20
YMAZ
30 Me
-
3810
45,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Kleiner wynoeste voorspel vir 2023

akkreditasie
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf
Die jongste wynoesskatting voorspel dat die 2023-oes ’n kleiner, dog goeie oes kan wees.

Die eerste van vier wynoesskattings deur wingerdboukundiges en produsentekelders dui op ’n effens kleiner, dog goeie wynoes vir 2023. Vinpro het die oesskatting gister in ’n verklaring aangekondig.

“In hierdie baie vroeë stadium word die netto afname in die skatting hoofsaaklik toegeskryf aan ’n droër seisoen in al die groeistreke, behalwe vir die Noord-Kaap wat moeilike omgewingstoestande tydens en ná die oes gehad het,” sê mnr. Conrad Schutte, bestuurder van Vinpro se span wingerdboukundiges wat verantwoordelik is vir die oesskattings met die samewerking van die Suid-Afrikaanse wynbedryfinligting- en stelsels (Sawis). “Swak blom en set in verskeie gebiede, saam met die uitkap van wingerde, het bygedra tot die afname in die skatting vir die 2023-oes.”

Me. Wanda Augustyn, Vinpro se kommunikasiebesturder, sê dat wingerde hoofsaaklik tans uitgekap word omdat hulle te oud word om goeie opbrengste te lewer. “Daar word tans meer wingerde uitgekap as wat aangeplant word,” sê sy. “Die hoeveelheid hektare is besig om te krimp. Dit is een van die redes waarom die oes kleiner geskat word.”

Ná die covid-19-pandemie sukkel baie wynprodusente steeds met kontantvloei. Gevolglik word minder belê in die vestiging van nuwe wingerde, aldus Augustyn.

Buiten die wingerde wat uitgekap word, is nog ’n rede vir die kleiner wynoesskattings die laer gemiddelde reënval wat korrelgroottes beïnvloed. Die Noord-Kaap het egter die teenoorgestelde probleem gehad aangesien wingerdstokke as gevolg van ongewoon baie reën op ’n minimale reserwestatus gebot en dus minder trosse gevorm het. “Blare het ook swak gegroei en in sommige gevalle selfs tydelik opgehou groei,” lui die verklaring.

Verder laat beurtkrag sy merk op die bedryf. Dit ontwrig besproeiingskedules in gebiede soos die Klein-Karoo en Robertson, wat intensiewe besproeiing vereis.

Augustyn sê hierdie vooruitskatting is nog nie kommerwekkend nie. Hoewel daar nog baie faktore is wat die oesgrootte voor oestyd kan beïnvloed, is die verskil minimaal kleiner as dit wat vanjaar geoes is.

Sy voeg by dat dit ook sover blyk asof die oes van goeie gehalte gaan wees.

“Die seisoen lyk belowend, maar baie kan verander voor die pars begin,” sê Schutte in die verklaring.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.77
-0.6%
Rand - Pond
24.58
-1.2%
Rand - Euro
21.22
-0.7%
Rand - Aus dollar
12.93
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.9%
Platinum
1,032.44
+0.2%
Palladium
1,440.37
+0.8%
Goud
1,954.83
+0.6%
Silwer
23.22
+0.2%
Brent-ruolie
77.07
+0.2%
Top-40
71,950
+0.7%
Alle aandele
77,033
+0.6%
Hulpbronne 10
68,646
+1.1%
Industriële 25
106,967
+0.7%
Finansiële 15
14,535
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wanted - best friend, lover and everything else
Enjoy the normal stuff like music, cooking together and whilst I am a tactile person - I also believe that we must be able to have our own 'me' time. Prefer private...
Kom ons kyk wat gebeur
Dit is so moeilik om jouself te beskryf. Ek kan jou wel se jy sal nooit weer iemand soos ek ontmoet nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot