AFGRI
BEAN
06 Jun
-
9659,8
16,80
CORN
06 Jun
-
4607
-20,00
SOYA
06 Jun
-
8170
-37,00
SUNS
06 Jun
-
8554,8
208,80
WEAT
06 Jun
-
6635
64,00
WMAZ
06 Jun
-
3728,8
-5,20
YMAZ
06 Jun
-
3832
-27,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

Lietsjies kry kwaliteitsmerk

Plaaslike lietsjieliefhebbers gaan die komende seisoen baat by die SALKV se landswye program om die kwaliteit van vroeëseisoenlietsjies te verbeter.

Plaaslike lietsjieliefhebbers gaan die komende seisoen baat by die Suid-Afrikaanse Lietsjie Kwekersvereniging (SALKV) se landswye program om die kwaliteit van vroeëseisoenlietsjies te verbeter.

Pryse vroeg in die seisoen is gewoonlik baie hoog, wat kwekers in die versoeking stel om onvolwasse lietsjies te pluk wat nie soet of sappig is nie. Volgens SALKV betaal verbruikers baie vir sulke vrugte, wat gepaard gaan met 'n slegte eetervaring, 'n seker resep wat verbruikers ontmoedig om later in die seisoen weer vars lietsjies te koop.

Gevolglik het die SALKV 'n "Quality Approved"-embleem ontwikkel wat deelnemende pakhuise op lietsjiepalette van lietsjies wat vars en gesond is, en 'n minimum deursnee van 28mm het, sal plak. Lietsjies kleiner as 28mm word as onvolwasse beskou en sal nie soet of sappig wees nie.

Inligtingsblaadjies sal aan kopers en agente op varsproduktemarkte uitgedeel word wat hulle sal inlig dat lietsjies wat die SALKV se "Quality Approved"-embleem vertoon wel soet en sappig is. Dié proses sal nie net die kopers ontmoedig om onvolwasse lietsjies te koop nie, maar ook kwekers ontmoedig om onvolwasse vrugte mark toe te stuur.

Ad-hoc inspeksies sal deur SALKV gedoen word om te verseker dat lietsjies wat wel die SALGA "Quality Approved"-embleem dra aan die vereistes voldoen.

Kontak mnr. Theo Bekker van Subtrop by 015 306 6240 vir meer inligting.

28 Oktober 2008

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.21
+0.3%
Rand - Pond
23.87
+0.4%
Rand - Euro
20.54
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.82
-0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Platinum
1,033.20
+0.7%
Palladium
1,413.68
+0.5%
Goud
1,963.08
+0.1%
Silwer
23.60
+0.1%
Brent-ruolie
76.71
+0.8%
Top-40
71,632
+0.3%
Alle aandele
76,840
+0.3%
Hulpbronne 10
69,525
+0.3%
Industriële 25
103,876
+0.0%
Finansiële 15
15,144
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Glimlag en voed jou Siel.
As jy nog opgewonde is oor die lewe, aktief is en lief is vir jouself, moet ons ontmoet. Ek is afgetree maar doen nog kontrak werk. Ek is redelik aktief. Ry gereeld fiets. Stel...
Kom ons kyk.....
Ek is n baie liefdevolle mens wat hou van lag, en die lewe geniet. Baie lief vir reis, kosmaak, diere en kinders.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot