AFGRI
BEAN
02 Feb
-
9604
-189,00
CORN
02 Feb
-
4550,4
-19,60
SOYA
02 Feb
-
8815
-94,00
SUNS
02 Feb
-
11369,8
71,80
WEAT
02 Feb
-
6722
-47,00
WMAZ
02 Feb
-
4298,6
-13,40
YMAZ
02 Feb
-
4419
-26,00
Skenk 'n artikel

Mark vir koejawelsap is 'n 'wipplankrit'

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Verreweg die meeste koejawelaanplantings in Suid-Afrika is die Fan Retief-kultivar. ’n Behoefte bestaan aan nuwe kultivars, spesifiek vir die inmaakmark en bemarking as vars vrugte.
Verreweg die meeste koejawelaanplantings in Suid-Afrika is die Fan Retief-kultivar. ’n Behoefte bestaan aan nuwe kultivars, spesifiek vir die inmaakmark en bemarking as vars vrugte.

Die sapmark is ’n regte wipwarit. “Nes hy bo is, kom hy met ’n massiewe spoed weer af en tref die grond.” Só het mnr. Wiehahn Victor, uitvoerende hoof van die Koejawelprodusentevereniging, onlangs die sapmark, waar sowat 75% van die land se koejawels eindig, beskryf.

In ’n goeie jaar kan ’n ton sapkoejawels tot R3 000 werd wees, net sodat die prys die volgende jaar val tot R1 200 per ton. Mnr. Poena Malherbe, voorsitter van dié vereniging, sê die sappryse het teen die einde van die vorige seisoen begin daal, maar die lae pryse het boere vanjaar “met ’n skok getref”.

“Die pryse van sapgraad-koejawels het met meer as 50% gedaal teenoor verlede jaar. Dit plaas boere onder druk om te oorleef omdat sap so ’n groot deel van die oes uitmaak.” Dis dié drastiese prysskommelings wat koejawelboere met nuwe oë laat kyk het na die varsprodukte- en inmaakmark, waar pryse nie net hoër is nie, maar ook stabieler.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.08
-0.2%
Rand - Pond
20.91
+0.9%
Rand - Euro
18.65
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
1,020.69
+0.9%
Palladium
1,651.58
-1.1%
Goud
1,912.75
-1.9%
Silwer
23.45
-2.2%
Brent-ruolie
82.84
-3.2%
Top-40
73,629
-0.1%
Alle aandele
79,802
-0.0%
Hulpbronne 10
74,686
-0.6%
Industriële 25
102,624
+0.1%
Finansiële 15
16,551
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Plain Jane
Oor die onnodige drama, wil net die lewe geniet. Goeie hart en weet wat ek uit die lewe wil he 😊
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot