AFGRI
BEAN
06 Des
-
9430,4
88,40
CORN
06 Des
-
4436
-8,00
SOYA
06 Des
-
10532
12,00
SUNS
06 Des
-
10482
-164,00
WEAT
06 Des
-
6645
-28,00
WMAZ
06 Des
-
4918
-35,00
YMAZ
06 Des
-
4730
-69,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69
Skenk 'n artikel

’n Nuwe pad met heuningbostee

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
my nooi is in ’n heuningbos.  Nina Joubert tussen heuningbos op die plaas Toekomst naby Bredasdorp. Foto’s: VERSKAF
my nooi is in ’n heuningbos. Nina Joubert tussen heuningbos op die plaas Toekomst naby Bredasdorp. Foto’s: VERSKAF

My ouers, Van Zyl en Mona Joubert, het in 1994 hul Tsitsikamma-plaas verkoop ter wille van bees-en-skaapboerdery op ons nuwe plaas, Toekomst, 20 km buite Bredasdorp. Kort daarna het ons die heuningbosteenavorser dr. Hannes de Lange ontmoet.

Daar was toe nog baie min bekend oor heuningbos as landbouproduk, en De Lange was op soek na boere wat kon help met navorsing oor die meer as 20 heuningbossoorte. Onwetend was dit die begin van ’n nuwe toekoms vir ons almal toe my pa by die navorsing betrokke geraak het.

’n Teelprogram van saadjies van verskeie heuningbosspesies en getroue navorsing oor baie seisoene het help bepaal watter spesies in Toekomst se sanderige grond en met die seelug aard. Eers tien jaar later kon my pa moederplantasies van die sterkste soorte heuningbos op ons plaas vestig.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.37
+0.5%
Rand - Pond
21.15
+0.6%
Rand - Euro
18.21
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.67
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,771.66
+0.2%
Silwer
22.49
+1.1%
Palladium
1,880.50
+0.2%
Platinum
995.50
-0.5%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,334
-0.3%
Alle aandele
74,494
-0.3%
Hulpbronne 10
73,802
-1.3%
Industriële 25
91,378
-0.1%
Finansiële 15
15,732
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
See,Bosveld en Kamp
My geloof is vir my baie belangrik, is spontaan, het ñ goeie sin vir humor. Reik uit na mede gelowiges en minder bevoorregtes. Ek is ñ baie liefdevolle persoon.
Kom ons skryf ons eie storie
Sag en skaam tot iemand my leer ken. Moenie alles in die lewe so ernstig op neem nie en hê 'n sin vir humor.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot