AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Navorsers keer aannames oor wingerdplaag op sy kop

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nuwe bevindinge oor wingerd-kopmyt kan ’n omwenteling meebring in hoe boere dié skadelike plaag bestry.

Suid-Afrikaanse wingerdkundiges neem gewoonlik aan dat elke soort mikroskopiese myt onafhanklik is van mekaar en verskillende soorte simptome veroorsaak in die knoppe of op die blare van druifplante wanneer hulle plaagbeheerprogramme beplan. 

Maar ’n studie wat onlangs in die joernaal Diversity gepubliseer is, het dié aanname verkeerd bewys.  

“Produsente het altyd aanvaar dat daar een soort myt is wat knopsimptome soos knoppieblaargalle veroorsaak en ander wat weer simptome soos krulblaar veroorsaak,” sê dr. Davina Saccaggi, hoofskrywer van die Diversity-artikel. “Daarom het hulle tipies dit apart hanteer asof dit deur verskillende lyne veroorsaak word. 

“Ons genetiese studies wys egter dat hoewel ’n mens verskillende spesies myte kry, elkeen geensins beperk is tot spesifieke dele van die wingerd nie. Jy kan elke spesie regoor die plant kry  ?  almal gelyktydig.

“As jy dus net spuit weens knopmytsimptome, maar tekens van myte op die blare ignoreer, sal dieselfde myte net weer in die volgende seisoen in die ogies verskyn.”

Saccaggi was tydens die loop van die jarelange navorsingsprojek verbonde aan die departement landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling se plantgesondheid diagnostiese dienste, en is nou by Citrus Research International.

Groot skade

Die myt Colomerus vitis is ’n pes wat in wingerde wêreldwyd voorkom. Teen tussen 0,1 en 0.2 mm in grootte is volwasse knopmyte eenvoudig té klein om met die blote oog gesien te word. 

Hul eiers en larwes is selfs kleiner. 

Saccaggi sê hul bevindinge hou praktiese implikasies in vir hoe produsente op wingerdmyt-infestasies reageer.

“Gewoonlik tree hulle eers op wanneer simptome sigbaar is weens skade wat die myte in die rustende ogies aangerig het. Dit kan lei tot misvormde lote, blare en trosse en selfs tot vernietigde ogies. Dit kan ’n ekonomiese impak op die volgende oes hê,” sê sy. Dr. Ellenorah Allsopp van die landbounavorsingsraad Infruitec-Nietvoorbij en medewerker aan die studie, sê die skade word aangerig as myte in rustende ogies voed. Die simptome is dan sigbaar sodra die ogies begin bot.  

“Die verskillende simptome is almal rooi vlae vir dieselfde probleem. Produsente moet dit dus daarvolgens hanteer totdat navorsers meer hieroor uitgevind het,” reken dr. Barbara van Asch van die US departement genetika, wat ook deel van die studie was.

Sy sê hul genetiese studies het gewys dat daar minstens vyf spesies van die wingerdmyt wêreldwyd is en dat drie van hulle in Suid-Afrikaanse wingerde voorkom. Al drie soorte myte is versamel regoor die wingerdplant. 

“Mens kan dus nie ’n spesifieke wingerdsimptoom toeskryf aan net een enkele spesie nie.”

Van Asch sê dis moontlik dat verdere studies sal wys dat daar selfs meer spesies te vinde is elders ter wêreld.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot