AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Nuwe inisiatief om familieboere in wynbedryf te help

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Deur middel van ’n nuwe promosierak in 142 OK Liquors, OK Grocers en OK Minimarkte sal op ’n rotasiebasis elke agt weke aan drie wynplase op ’n slag blootstelling gegee word. Foto: Verskaf
Deur middel van ’n nuwe promosierak in 142 OK Liquors, OK Grocers en OK Minimarkte sal op ’n rotasiebasis elke agt weke aan drie wynplase op ’n slag blootstelling gegee word. Foto: Verskaf
Die Wynboer het met die OK-groep hande geneem om wyne wat deur familieboere geproduseer word wyer in Suid-Afrika te versprei.

Pres. Cyril Ramaphosa se aankondiging dat Suid-Afrika verlede week na vlak 2 van die inperking skuif, was goeie nuus vir wynprodusente, maar kleiner en mediumgrootte produsente sukkel steeds. Die Wynboer het daarom met die OK-groep hande geneem om wyne wat deur familieboere geproduseer word, wyer in Suid-Afrika te versprei, sê mnr. Kwagga Boucher, uitvoerende hoof van Die Wynboer.

Deur middel van ’n nuwe promosierak in 142 OK Liquors, OK Grocers en OK Minimarkte sal op ’n rotasiebasis elke agt weke aan drie wynplase op ’n slag blootstelling gegee word.

Volgens Boucher is dié inisiatief die eerste in sy soort. “Ons was sedert die bekendstelling van Die Wynboer in 2020 met die OK-span in onderhandelings betrokke om dié rak te laat realiseer. As boere weet ons hoe moeilik dit is om jou produkte reg oor Suid-Afrika op rakke te kry en al is agt weke nie ’n lang tyd nie, help dit jou om ’n voet in die deur te kry by drankwinkeleienaars wat kan besluit om jou wyn permanent aan te hou.”

Met dié rak wil OK ook aan sy verbruikers toegang gee tot wyne wat nie voorheen geredelik beskikbaar was nie.Besoek Die Wynboer se webwerf by www.thewinefarmer.co.za vir nog inligting.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.48
+0.4%
Rand - Pond
21.48
+0.1%
Rand - Euro
18.42
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Goud
1,798.42
-0.3%
Silwer
23.21
+2.0%
Palladium
1,898.90
-2.4%
Platinum
1,021.00
-2.2%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Fantastiese pa en man wat jou lewe wil opkikker
Ek is betroubaar met 'n oop uitgaande persoonlikheid, hiu van die buite lewe en natuur met die see sand onder my voete
Kom ons vat n kans
Ek is mense mens, my kind en familie en vriende is my alles, kwaliteit tyd saam n mens se geliefdes is kosbaar.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot