AFGRI
BEAN
08 Des
-
7480
-159,00
CORN
08 Des
-
3700,2
-31,80
SOYA
08 Des
-
7509
-125,00
SUNS
08 Des
-
9338
-203,00
WEAT
08 Des
-
6160
-32,00
WMAZ
08 Des
-
3500
-34,00
YMAZ
08 Des
-
3544,2
-35,80
AMT
Beeste A2/3
26 Nov
-
54,24
-0,63
Beeste AB2/3
26 Nov
-
52,63
0,45
Beeste B2/3
26 Nov
-
50,32
0,23
Beeste C2/3
26 Nov
-
47,11
0,09
Bevrore Hoender
26 Nov
-
28,88
0,13
Bokkies (onder 30 kg)
26 Nov
-
62,18
-0,18
Bokooie
26 Nov
-
45,29
4,41
Groot (meer as 40 kg)
26 Nov
-
45,42
4,21
Hoender (IQF)
26 Nov
-
27,42
0,12
Medium (30-40kg)
26 Nov
-
57,4
8,84
Pork Average
26 Nov
-
28,41
-0,07
Poultry Average
26 Nov
-
28,82
0,11
Skaap A2/3
26 Nov
-
85,3
-0,27
Skaap AB2/3
26 Nov
-
76,69
-0,67
Skaap B2/3
26 Nov
-
72,23
-0,44
Skaap C2/3
26 Nov
-
69,96
-0,48
Speenkalf
26 Nov
-
41,14
-0,16
Spekvarke
26 Nov
-
29,41
0,01
Stoorlammers
26 Nov
-
44,39
0,84
Varkwors
26 Nov
-
23,5
0,04
Vars Hoender
26 Nov
-
30,18
0,10
Vleisvarke
26 Nov
-
28,44
0,06
Wol (skoon)
26 Nov
-
175,29
-0,07

Pandemie kon nie wynbedryf se passie inperk

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Terwyl ’n aantal boere onder druk kan voel om hul wingerde uit te haal en ander gewasse aan te plant, sal nie almal daartoe in staat wees nie, aangesien die vestigingskoste net minder as drie keer meer is as om ’n nuwe wingerd te vestig. Dit sal volgens BFAP daartoe lei dat meer boere op mediumtermyn met wyndruiwe voortgaan as wat ekonomiese sinvol is.
Terwyl ’n aantal boere onder druk kan voel om hul wingerde uit te haal en ander gewasse aan te plant, sal nie almal daartoe in staat wees nie, aangesien die vestigingskoste net minder as drie keer meer is as om ’n nuwe wingerd te vestig. Dit sal volgens BFAP daartoe lei dat meer boere op mediumtermyn met wyndruiwe voortgaan as wat ekonomiese sinvol is.

Te midde van handelsbeperkings weens die regering se onvoorspelbare reaksie op die covid-19-pandemie, dit ná drie jaar se droogte in die Wes-Kaap, en ’n groot surplus voorraad, sou ’n mens verwag dat die wynbedryf nou al op moedverloor se vlakte sou wees.

Die buro vir voedsel- en landboubeleid (BFAP) bevind egter in sy jongste vooruitskouing vir wyndruiwe en wyn vir die tydperk 2021 tot 2030 dat die bedryf passievol en vasberade bly om hierdie probleme te oorkom.

Die bedryf het reeds begin om kop op te tel. Handelsbeperkings en die gevolge daarvan is ’n reuseprobleem vir die bedryf. Sedert die begin van die inperking in Suid-Afrika het 23 weke van handeldryf en vyf maande van uitvoer verlore gegaan.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.74
+0.7%
Rand - Pond
20.83
+0.7%
Rand - Euro
17.86
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.8%
Goud
1,784.66
+0.0%
Silwer
22.45
-0.3%
Palladium
1,860.38
+0.4%
Platinum
963.00
+0.6%
Brent-ruolie
75.44
+3.1%
Top-40
65,993
-0.8%
Alle aandele
72,404
-0.7%
Hulpbronne 10
68,624
-2.2%
Industriële 25
95,800
-0.2%
Finansiële 15
14,289
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Farmboy73
I am a mature, down to earth man. I am a bit shy when I first meet people but all that disappear once I get to know them. I am a Christian man and Jesus comes first in my life....
Opgewekte boskind!!
I am fun to be with and am full of joy! Painting is my favorite hobby and I also enjoy dancing!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot