AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Paul Makube: Swak pryse kan voortduur

akkreditasie
Mnr. Paul Makube. Foto: Verskaf
Mnr. Paul Makube. Foto: Verskaf
Hoewel die droogte in die noorde weer knel, is die volume vars produkte op die markte steeds hoog en dit plaas druk op die prys.

Die verwagting vir die pryse op varsproduktemarkte is dat dit op kort en mediumtermyn onder druk sal bly weens hoë produkvolume en swak aanvraag. Só sê mnr. Paul Makube, senior landbou­ekonoom by FNB, in sy weeklikse verslag.

“Die goeie aanvraag wat ons tydens die feestyd gesien het, is nou iets van die verlede. Veral wortels en aartappels trek swaar onder die verbeterde produksie-omstandighede en swak vraag.” Tans dobber die prys van uie, wortels en aartappels in die omgewing van R3/kg. Die aartappelprys het by meer as R6,50/kg gedraai aan die begin van Januarie weens ’n kombinasie van moeilike oes-omstandighede nadat reën in sommige gebiede uitgesak het, gebrekkige arbeid oor die feestyd en ’n gesonde vraag op die markte.

“Die ontledings toon egter dat meeste groentesoorte op ’n jaargrondslag tans teen hoër pryse verkoop word as ’n jaar gelede. Die uitsondering is uie en aartappels, wat onderskeidelik 43% en 3% goedkoper is as in die ooreenstemmende tyd verlede jaar,” sê Makube.

“Van die produkte wat ons volg, het 50% ’n daling in prys getoon teenoor verlede jaar en 50% ’n styging in prys. Die gevolg van die gunstige produksietoestande in die varsproduktebedrywe en verhoogde beskikbaarheid is dat dit sal help om die verwagte toename in voedselinflasie te vertraag.

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe. Volg ons op Whatsapp om daaglikse landbounuus op jou selfoon te ontvang.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.54
+0.1%
Rand - Pond
21.57
-0.2%
Rand - Euro
18.48
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.92
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enige opregte blanke dames
Ek is n eerlik, lojale en n opregte wit man sonder fieterjassie. Wat jy sien is wat jy kry. Gee nie voor wat ek nie is.
Kom kook saam met my!
Ek is skerp. Nooit n vervelige oomblik. Jy gaan baie lag as jy my ontmoet. Jy moet asb net nie rook nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot