AFGRI
BEAN
23 Me
-
9010
27,00
CORN
23 Me
-
4896
10,00
SOYA
23 Me
-
9180
45,00
SUNS
23 Me
-
11244
149,00
WEAT
23 Me
-
8304
93,00
WMAZ
23 Me
-
4666
35,00
YMAZ
23 Me
-
4741
-6,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Me
-
168,05
3,02
Ave Wool - RWS
13 Me
-
179,53
-4,62
Beeste A2/3
13 Me
-
62,31
1,46
Beeste AB2/3
13 Me
-
59,74
1,26
Beeste B2/3
13 Me
-
54,18
-1,02
Beeste C2/3
13 Me
-
49,36
1,98
Bevrore Hoender
13 Me
-
31,09
0,25
Bokkies (onder 30 kg)
13 Me
-
59,25
-12,01
Bokooie
13 Me
-
48,53
-2,68
Groot (meer as 40 kg)
13 Me
-
43,21
-1,79
Hoender (IQF)
13 Me
-
29,58
0,11
Medium (30-40kg)
13 Me
-
55,89
4,30
Pork Average
13 Me
-
27,45
0,15
Poultry Average
13 Me
-
30,77
0,18
Skaap A2/3
13 Me
-
95,1
-1,87
Skaap AB2/3
13 Me
-
78,75
-0,91
Skaap B2/3
13 Me
-
75,51
-0,87
Skaap C2/3
13 Me
-
70,69
-1,09
Speenkalf
13 Me
-
38,26
0,47
Spekvarke
13 Me
-
27,63
-0,20
Stoorlammers
13 Me
-
47,29
-0,99
Varkwors
13 Me
-
21,94
0,00
Vars Hoender
13 Me
-
31,64
0,19
Vleisvarke
13 Me
-
27,41
0,12

Pers spatsels verlei kopers in Amerikaanse groentemark

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Ocean Mist Farms in Kalifornië het sy eie pers artisjok ontwikkel. Foto: Ocean Mist Farms
Ocean Mist Farms in Kalifornië het sy eie pers artisjok ontwikkel. Foto: Ocean Mist Farms

Ocean Mist Farms in Kalifornië het pers artisjok bekend gestel, as pasmaats vir die gebruiklike kultivars wat hy reeds byna 100 jaar aan die Amerikaanse mark lewer. Hy bemark dit ook deur sosiale media, geheel en al met twee groen en pers artisjok-strokiesprentkarakters genaamd Arti en Viola daarin, onder die vaandel “Arti’s Summer Romance”.

“Dit lyk en proe soos ’n Mediterreense ouwêreldkultivar, met sagte, vlesige blare en ’n ryk, aardse tipiese artisjoksmaak,” sê me. Diana McLean, senior bemarkingshoof van Ocean Mist Farms. “Wanneer dit gaargemaak is, verdof die pers na groen, terwyl die water waarin dit gekook is donkerder word.

“Vernuwing en nuwe produkte in die varsproduktesfeer is nodig om die aandag van ons handelsvennote en verbruikers op ons te behou. Die kleurryke pers variasie verskaf ’n eiesoortige geleentheid vir visuele bemarkingsopsies wat die aandag na die varsgroente-afdeling in die algemeen trek, en dan spesifiek na die opsie om artisjok te koop.”

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.73
+0.7%
Rand - Pond
19.77
+0.4%
Rand - Euro
16.80
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.18
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,850.55
+0.2%
Silwer
21.74
-0.1%
Palladium
1,996.14
+1.3%
Platinum
961.11
+0.3%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,788
+1.3%
Alle aandele
68,367
+1.2%
Hulpbronne 10
74,616
+2.9%
Industriële 25
73,018
+0.1%
Finansiële 15
15,916
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil n spesiale mens ontmoet
Wil die land deurkruis, plekke sien en dit met iemand deel. Ek is redelik maklik en nie vol fiemies nie.
Kom ek wys jou n oulike girl..
Hi hi. Ek is n 26 meisie van Benoni. Ek jou van gym en shopping. Ek is maar n plain Jane, Hou van om te dans en lekker braai. Ek kom van die plaas lewe af ook. Ek studeer nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot