AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4520
5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10895
41,00
WEAT
29 Nov
-
6658
-36,00
WMAZ
29 Nov
-
5277
-46,00
YMAZ
29 Nov
-
5117
5,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Pruimbedryf hoop op soete sukses in Brittanje

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pruime word gepak. Foto: Verskaf deur Hortgro
Pruime word gepak. Foto: Verskaf deur Hortgro
Die pruimbedryf sal na verwagting vanjaar sy uitvoer met 4% tot 15,8 miljoen kartonhouers laat groei.

Plaaslike pruimboere, wie se oeste hierdie seisoen van uitstekende gehalte is, het hul visier op Brittanje gestel om ten spyte van veral probleme by Suid-Afrikaanse hawens hul uitvoer vanjaar te laat groei.

Volgens die vrugteprodusentevereniging Hortgro sal pruimuitvoer met 4% tot 15,8 miljoen kartonhouers toeneem. Hoewel uitvoervolumes na Brittanje tans laer as in die ooreenstemmende tydperk in 2020-’21 is, is planne reeds beraam om die agterstand uit die weg te ruim.

Hortgro beoog om die smaak en gehalte van Suid-Afrikaanse pruime aan Britse verbruikers uit te lig en verskeie promosies by kleinhandelaars aan te bied, onder meer ’n promosie van Supersweet-pruime by Tesco, die derde grootste kleinhandelaar ter wêreld.

Mnr. Jacques du Preez, hoofbestuurder van handel en markte by Hortgro, sê dié verbruikers kan uitsien na ’n wêreldklas-eetervaring. “Ons was bekommerd oor sonskade aan die vrugte weens temperature van rondom 40 °C, maar ten spyte hiervan is hierdie seisoen se vruggehalte en smaak uitstekend.”

Pruime uit die Wes- en Oos-Kaap sal vanaf Januarie tot Maart in Brittanje beskikbaar wees.

Hortgro bevorder nou veral pruimuitvoer aangesien daar pogings is om die breër steenvrugkategorie ’n hupstoot te gee. Nektariens se uitvoervolumes sal na verwagting hierdie seisoen met 23% tot 8 miljoen kartonhouers toeneem, terwyl perskes met 2% tot 2,4 miljoen kartonhouers sal toeneem.

 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.02
+0.9%
Rand - Pond
20.44
+0.5%
Rand - Euro
17.64
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.43
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,753.95
+0.7%
Silwer
21.24
+1.5%
Palladium
1,855.50
+0.4%
Platinum
1,002.00
+0.9%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,981
-0.0%
Alle aandele
73,311
-0.1%
Hulpbronne 10
71,516
+1.0%
Industriële 25
88,260
-0.1%
Finansiële 15
16,189
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees net jouself
Wil graag die mooi in die lewe deel met iemand. Ek het n baie mooi hart so ontdek dit. Ek lewe voluit en maak die beste van die lewe.
Kom ons vat n kans
Ek is mense mens, my kind en familie en vriende is my alles, kwaliteit tyd saam n mens se geliefdes is kosbaar.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot