AFGRI
BEAN
05 Des
-
9237
0,00
CORN
05 Des
-
4511
0,00
SOYA
05 Des
-
10500
0,00
SUNS
05 Des
-
10920
0,00
WEAT
05 Des
-
6716
0,00
WMAZ
05 Des
-
5064
0,00
YMAZ
05 Des
-
4900
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Ryp en reën verlaag aartappelvoorraad

akkreditasie
Foto: Johan van der Merwe
Foto: Johan van der Merwe
Die beskikbare volume aartappels op varsprodukmarkte is al vir ses weke baie laag weens ongure weer vroeër vanjaar in die Wes-Vrystaat en Limpopo.

Die aartappelprys, tans gemiddeld meer as R85 per sakkie van 10 kg oor alle grade en klasse heen, het sedert 30 Augustus met bykans 35% gestyg. Reën in Januarie vanjaar en koue in Julie het daartoe gelei dat die volume aartappels op varsprodukmarkte al sedert begin Augustus vanjaar baie laag is. Op 5 Augustus was daar 963 000 10 kg-sakkies op die varsproduktemarkte en op 20 Augustus 817 000 10 kg-sakkies. Buiten daardie twee dae het die volume sedert begin Augustus nooit hoër as 610 000 sakkies gestyg nie. Dit is maar 60% van die verwagte voorraad van minstens 1 miljoen sakkies op die markte.

Op Maandag 30 Augustus het die volume tot 319 000 sakkies gedaal. Dit het die gemiddelde prys oor alle markte en grade op Dinsdag 31 Augustus tot by R67,60 per 10 kg-sakkie opgestoot. Die prys het weens die volgehoue lae volume aanhou styg en het op 14 September op R85,27 per 10 kg-sakkie gestaan, toe die volume oor alle markte slegs 490 000 10 kg-sakkies was.

Wes-Vrystaat en Limpopo

Volgens mnr. Willie Jacobs, Aartappels Suid-Afrika se uitvoerende hoof, is die lae volume deels ’n gevolg van ’n gaping tussen die Wes-Vrystaat wat klaarmaak met sy lewerings en Limpopo s’n wat net begin. “Die Wes-Vrystaat se huidige lewerings is laer as normaal weens die oormatige reën wat die streek in Januarie gekry het.”

Volgens mnr. Pieter van Zyl, ’n landbou-ekonoom by die onafhanklike markontleders AMT, word die lae volume verder gestrem weens die feit dat boere in Limpopo, wat nou pas in die mark begin lewer het, tans aartappels oes wat in Julie rypskade gekry het.

Daar is tans geen aanduiding van die omvang van hierdie skade is en hoe lank die lae volumes op die markte sal voortduur nie.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.42
+0.2%
Rand - Pond
21.25
+0.2%
Rand - Euro
18.28
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.73
-0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.3%
Goud
1,774.77
+0.3%
Silwer
22.41
+0.7%
Palladium
1,887.13
+0.5%
Platinum
1,005.00
+0.5%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,543
0.0%
Alle aandele
74,693
0.0%
Hulpbronne 10
74,781
0.0%
Industriële 25
91,501
0.0%
Finansiële 15
15,595
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot